Sjokolade-Doktervis

Die Sjokolade-doktervis (Acanthurus thompsoni) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by noord KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Chocolate surgeon.

Sjokolade-doktervis
Sjokolade-Doktervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Acanthuroidei
Familie:
Subfamilie:
Acanthurinae
Genus:
Acanthurus
Spesie:
A. thompsoni
Binomiale naam
Acanthurus thompsoni
(Fowler, 1923)

Identifikasie

Die vis word tot 27 cm lank en is donkerbruin tot lig met 'n wit stert. Daar is 'n donker kol by agterkant van die dorsalevin wat slegs sigbaar is wanneer die vis sy ligter kleur variasie vertoon, soos by die skoonmaak stasies. Die onvolwasse vissies het ligte geel vinne.

Hulle leef in aflandige koraalriwwe in water wat 4 tot 22m diep is en leef loserige groepe saam. Die visse vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Sjokolade-Doktervis IdentifikasieSjokolade-Doktervis Sien ookSjokolade-Doktervis BronSjokolade-Doktervis VerwysingsSjokolade-Doktervis Eksterne skakelSjokolade-Doktervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geografie van Suid-AfrikaKookpuntRobbie WesselsWaterbesoedelingLSteentydperkKaliforniese KanaaleilandeDoelwitOrale seksPseudowetenskapDonderstormReënvalbepalingRutenium(III)chloriedRugbyHulpwerkwoordErektiele disfunksieAnglo-BoereoorlogHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSonja HerholdtMenslike seksuele gedragAndré JacobsAardedagTafeltennisRenosterMangelontstekingDieregeluideBloedsomloopstelselSokkerDieretuinKoppeltekenStereotipeBraaiAfrikaanse woordelys en spelreëlsEkonomieVeeartsHartversakingZack du PlessisErdwurmHeuningbyLongTasché BurgerJannie du ToitPapegaaieAfrikaanse TaalmonumentLabia (geslagsdele)ArmoedeGetalJan van RiebeeckRatelVolstruisOlimpiese Somerspele 2024Twaalf Stamme van IsraelChristendomMunhwa Broadcasting CorporationGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKoolstofdioksiedBloedingAlkoholismeTelefoonKlem-in-die-kaakVerkoueOnderhandelinge om apartheid te beëindigDaggaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSkaakGroot vyfNazi-DuitslandNatuurlike hulpbronNatuurrampKoggelmanderPols-oksimeterPornografiese akteurOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBrein🡆 More