Chinese Kalender

Die Chinese kalender is 'n kalender wat soos die Hebreeuse kalender elemente van 'n maankalender en 'n sonkalender insluit.

Die Gregoriaanse kalender word normaalweg in China gebruik, maar die Chinese kalender word nog ingespan om feesdae soos die Chinese nuwejaar, voorjaar- en herfs-fees aan te dui, en by die astrologie. Aangesien elke maand die maansiklus volg, word die kalender ook gebruik om maanfases aan te dui.

Die Chinese kalender word onder andere vermeld in Chinese skeurkalenders en tongsings. Chinese koerante, soos Sing Tao Daily en Kanzhongguo haal ook die Chinese datum naas die westerse datum aan.

Eksterne skakels

Tags:

Gregoriaanse kalenderJoodse kalenderKalenderMaanfaseMaankalenderSonkalenderVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EikelE-posGoogle TranslateWynsteenDanie du ToitLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameOnse VaderTrappe van vergelykingGoogleGebande muishondWaarheid-en-versoeningskommissieSarah Rose KarrHondsdolheidHolocaustNarsismeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVolksrepubliek ChinaHeupvervangingE-regeringWikipediaMiljardSlaapapneeYouTubeCyril RamaphosaW3CEuropese UnieOoiMakazole Mapimpi2023Lys van lande volgens bevolkingMasturbasieKoos du PlessisHoofpynEmfiseemVolumeNaeltjiesSuid-KoreaMarie PentzAardverwarmingPenisverlengingEuropese Suidelike SterrewagVoortrekkermonumentSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989MusiekReënspinnekopMieliestronkJada FireLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMeervoudProvinsies van Suid-AfrikaRepubliek ArtsachPenisEierleierVermaakSonsverduisteringKameelperdGeslagsorgaanAnneli van RooyenErnst Otto FischerGoudBarionFrankrykOnderhandelinge om apartheid te beëindigAasblomNamibiëOnderwys (geskiedenis)DachshundHennie Maas🡆 More