Kleur Sjampanje

Sjampanje is 'n kleur, 'n geel tintsel van wit, en kry sy naam van die ooreenkoms met die sjampanjedrankie.

#F7E7CE
Kleur Sjampanje
Die kleur se naam kom van die sjampanjedrankie af.

In 1987 is die kleur "Sjampanje" ingesluit in die X11-kleurlys, wat na die uitvinding van die wêreldwye web in 1991, bekend staan ​​as die X11-kuberkleure.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word Sjampanje as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #F7E7CE
RGB-kleurmodel (247, 231, 206)
CMYK (0, 6, 17, 3)
HSV (37°, 17%, 97%)

Sien ook


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

GeelKleurWit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrugAlliterasieSuid-AfrikaRegardt van den BerghSlag van BloedrivierTegnologieAardbewingPornografiese akteurOu Apostoliese KerkWater (molekuul)Joseph LynchLongontstekingParkinson se siektePenisNeurenberg-verhoreBeesTennisTropiese sikloonTranspirasieViëtnamLys van politieke partye in Suid-AfrikaVigsNommertekenPriemgetalNedersettingNuwe TestamentRassisme in AfrikaVaste stofElandréWeer (meteorologie)RooikatHeks van HexrivierMaroela MediaDoopLiefdeFranse RewolusieMaagdelikheidByAnrich HerbstOligopolieStaalNicola HanekomMondWielewaalHorlosieSpelerposisies in rugbyWinnie Madikizela-MandelaEngelsSwaweldioksiedVerdampingMikro-ekonomieTsoenamiLeah van NiekerkHeuningAlice MunroNkosi Sikelel' iAfrikaVarkgriepSonnestelselMIVGevolge van aardverwarming op oseaneOorstromingRefentse MorakeBloeddrukDanie du ToitReg tot ‘n gesonde omgewingOlifantWes-KaapToestand van materieAborsieVisMonopolieRooilipslangGriepKaren MeiringKewerKrieket🡆 More