Sizwe Nxasana

Sizwe Nxasana (gebore 7 Augustus 1957 in Lamontville, KwaZulu-Natal) is 'n Suid-Afrikaanse sakeman.

Sizwe Nxasana
mens
GeslagManlikWysig
Geboortedatum7 Augustus 1957Wysig
EggenootJudy DlaminiWysig
BeroepbesigheidspersoonWysig
Alma materUniversiteit van Fort Hare, Universiteit van Suid-AfrikaWysig

Nxasana het by Marianhill in 1976 gematrikuleer. Hy besit 'n B.Com van die Universiteit van Fort Hare en 'n Honneursgraad in Rekeningkundige Wetenskap aan UNISA en was een van die eerste tien swart geoktrooieerde rekenmeesters in Suid-Afrika.

Hy is die voormalige HUB van FirstRand Beperk en Telkom SA Beperk van 1998-2005. Hy het gedien as Nasionale President van Absa-Groep Beperk van 1991 tot 1994. Hy is tans die voorsitter van NSFAS.

Hy is getroud met dr Judy Dlamini en hulle het twee kinders.

Verwysings

Tags:

19577 AugustusKwaZulu-NatalLamontvilleSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkademiaLys van Afrikaanse skrywersMotGeskiedenis van AfrikaansOrale seksKlem-in-die-kaakKalsiumElon MuskSkoolBloutongsiekteLübeckMonopolieSiekteLiewe HeksieTsongaKortverhaalMotorvoertuigVoorvoegselHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSeilvaartHartversakingKopieregOseaanbesoedelingHernubare energieVlekvrye staalJudaïsmeDramaNazi-DuitslandVoëlKontinentBruto binnelandse produkNiersteenErfenisLiefdeHerfsGevolge van aardverwarming op oseaneSimboolViëtnamoorlogInternetOranjerivierKweekhuiseffekAngolaSkoenlapperDrakensberge633DierEkonomiese sektorAfrikaMaatskappyAnilingusZoeloeLuiperdVersoeningsdagEkonomieKlimaatWolfUniegebouKlimaatsverandering in AfrikaEskomSprokieAgtervoegselPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMynbouKorrupsieOligopolieTropiese sikloonPiesangWeer (meteorologie)Slag van Cuito CuanavaleEuropaMangelontstekingProvinsies van Suid-AfrikaAartappelTegnologieVergelykings (taalkunde)🡆 More