Sixto Durán Ballén

Sixto Alfonso Durán-Ballén Cordovez (14 Julie 1921 in Boston – 15 November 2016 in Quito) is 'n voormalige president van Ecuador.

Hy was van 10 Augustus 1992 tot 10 Augustus 1996 die land se president gewees. Daarnaas was hy ook 'n voormalige leier van die konserwatiewe party, Alianza Republican (AP). Ook was hy 'n ambassadeur in die Verenigde Koninkryk gewees.

Sixto Durán-Ballén

37ste President van Ecuador
Ampstermyn
10 Augustus 1992 – 10 Augustus 1996
Vise Alberto Dahik (1992–95)
Eduardo Peña (1995–96)
Voorafgegaan deur Rodrigo Borja Cevallos
Opgevolg deur Abdalá Bucaram

12de Burgemeester van Quito
Ampstermyn
1 Augustus 1970 – 16 Februarie 1978
Voorafgegaan deur Jaime del Castillo
Opgevolg deur Álvaro Pérez Intriago

Persoonlike besonderhede
Gebore (1921-07-14)14 Julie 1921
Boston, Massachusetts, Verenigde State
Sterf 15 November 2016 (op 95)
Quito, Ecuador
Politieke party Republikeinse Unieparty (1991–2016)
Sosiale Christelike Party (1951–91)
Eggenoot/-note Josefina Villalobos (1945–2016; sy dood)

Verwysings

  • Hierdie artikel, of gedeeltes daarvan, is uit die volgende Wikipedia-artikel vertaal: Sixto Durán Ballén

Eksterne skakels

Tags:

14 Julie15 November19212016BostonEcuadorQuito

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die CampbellsJakobBTWWalvisStrelitziaMieliestronkStrategieWaterWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHernubare energieBiodiversiteitSekretarisvoëlSendelingposisieDieregeluideSeksueel oordraagbare infeksieGeografie van Suid-AfrikaRymWoordeboekEpidemieSelfbeeldLeenwoordNovelleWikimedia-stigtingImpakte van toerismeAanhalingstekensOmtrek, oppervlakte en volumeFilosofieRykGeldwasserySeksismeBergskilpadVetplantLys van oseane, seë en mereGrootvorstedom MoskouBWynVredenburgSkedelIdioomMotiveringLys van landeHorlosieBotswanaSkerpioenHaaie29 FebruariePiEenvoudige hangbrugSokkerMuskeljaatkatLys van Griekse mitologiese figureVierkantswortelKontrasSwawelMetafoor7de LaanMielieWêreldgesondheidsorganisasieIbuprofeenWindpompKlinkerAlliterasieAfrikaanse WikipediaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOrthopteraLewerOmkoperyHiperbool (taalleer)KanadaAuguste RodinSkaakMXitJochem van Bruggen🡆 More