Sitrienkwikkie

Die Sitrienkwikkie (Motacilla citreola) is 'n voël en seldsame Palearkties-broeiende swerwer.

Die voël is nog net twee keer opgeteken in Suider-Afrika, by die Gamtoosmond en by Kleinmond. Die voël is 17 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Citrine Wagtail.

Sitrienkwikkie
Sitrienkwikkie
Mannetjie in sy broeigewaad (Keoladeo Nasionale Park, Indië)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. citreola
Binomiale naam
Motacilla citreola
Pallas, 1776
Sinonieme

Budytes citreola (Pallas, 1776)

Sitrienkwikkie
Motacilla citreola citreola

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TydGoudkus (streek)CalviniaIronieHindoeïsmeToerismeMiltDansAngolese BurgeroorlogSenuweestelselAsemhalingDoelwitMensAnglo-BoereoorlogMetafoorLys van Afrikaanse skrywersNag van die lang messeKarooGetalRenaissanceSamestellingAnneli van RooyenKaapstadse waterkrisis 2015-2018WetenskapEngelsWaterstofSelfvertroueLys van elemente volgens simboolTandbederfRugbyOnse VaderKlankVierkantswortelJohannes MeintjesWaatlemoenGawes van die Heilige GeesSpringbokLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSonnestelselLys van veltoestandePerdebyeFotosinteseVlekvrye staalHoofpynWerkwoordDiamantVulvaKrieketLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WikipediaSiya KolisiKorrupsieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKlankverskynselsSkildklierKatoenSkaakProvinsies van Suid-AfrikaNasionale PartyHartversakingVeelvoudige sinKoue OorlogKnieImmunologieLys van myne in Suid-AfrikaMondGriekwa-AfrikaansIdioomGautengOnderhandelinge om apartheid te beëindigTaalPornografiese subgenresWoestynGoogleTweede Nuwe JaarSeisoen🡆 More