Siries

Siries (ܠܫܢܐ ܣܘܪܝܝܐ Leššānā Suryāyā; ) is 'n dialek van Aramees wat op 'n vroeëre stadium dwarsdeur die Midde-Ooste gepraat is.

Die taal is lid van die Noordwes-Semitiese taalfamilie.

Siries
ܠܫܢܐ ܣܘܪܝܝܐ Leššānā Suryāyā
Gepraat in: Irak, Sirië en onder immigrante gemeenskappe 
Gebied: Midde-Ooste
Totale sprekers: onbekend
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Semities
  Noordwes-Semities
   Aramees
    Siries 
Skrifstelsel: Siriese alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: syc
ISO 639-2: syc
ISO 639-3: syc
Siries
Leššānā Suryāyā geskryf in die Siriese alfabet

Siries het 'n kulturele en literêre invloed op die ontwikkeling van Arabies gehad wat dit in die 14de eeu n.C. vervang het. Siries word nog as die liturgiese taal deur Siriese kerke in die Midde-Ooste en Indië gebruik. Dit word ook as 'n minderheidstaal in Irak erken.

'n Moderne herlewing het beperkte sukses opgelewer, insluitend die skepping van Siriese koerante. Die taal word ook in sommige Assiriese skole in Indië, Israel, Irak en Swede geleer.

Dit word in die Siriese alfabet geskryf wat regstreeks van die Aramese alfabet afgelei is.

Verwysings

Eksterne skakels

Siries 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Siries

Tags:

ArameesDialekMidde-OosteSemitiese taalfamilie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Intensiewe vormEskomKameelperdFamilie (verwantskap)DurbanVierde Industriële RevolusieWayde van NiekerkNatriumsulfietSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Suid-Afrikaanse GrensoorlogXenofobieBybelOseaanCovid-19-pandemieWebwerfKindermishandelingBeroerteSiekteWêreld- Ekonomiese ForumOorstromingNederduitse Gereformeerde KerkSkoolBedryfstelsel (inligtingstegnologie)MateriaalLys van hoofstedeNG gemeente JansenvilleSeksuele opwekkingRobbeneilandDroogteJeugdagKolonoskopieNatuurrampSoogdierBorskankerChromatografieAnale kankerLika BerningRugbyEngelsJo BlackMetafoorSaartjie BaartmanWerwelkolomAardverwarmingDiskriminasieAluminiumLys van bekende Suid-AfrikanersOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLyfstraf in skoleKunsLuiperdBywoordKatjieSpringbokkeMobutu Sese SekoLongHoopRugbywêreldbeker 2023Lys van Afrikaanse televisiereekseMilitêre diensplig in Suid-AfrikaOm-te-infinitiefkonstruksieHartseerBladwisselendSeksuele penetrasieSeksismeVoorvoegselKoppeltekenVersoeningsdagAfleiding (taalkunde)KoolstofLeenwoordSeksTikTokHomoniemPoesSuid-Afrikaanse rand🡆 More