Sint-Jans-Molenbeek

Sint-Jans-Molenbeek (Nederlands: luister (hulp·inligting) of Molenbeek-Saint-Jean (Frans: ), kortweg Molenbeek, is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes.

Die munisipale gebied het 'n bevolking van 96 501 (soos op 1 Januarie 2019) en 'n oppervlakte van 5,89 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans, maar daar word ook Arabies gepraat.

Sint-Jans-Molenbeek
Molenbeek-Saint-Jean
Sint-Jans-Molenbeek

Kaart Wapen
Sint-Jans-Molenbeek
Sint-Jans-Molenbeek
Vlag
Sint-Jans-Molenbeek
 Land Vlag van België België
 Gewes (deelstaat) Sint-Jans-Molenbeek Brussel-Hoofstad
 Streek Sint-Jans-Molenbeek Brussel
 Koördinate 50°51′N 4°19′O / 50.850°N 4.317°O / 50.850; 4.317
 Oppervlak:  
 - Totaal 5,89 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2019) 96 501
 - Bevolkingsdigtheid 16 383,9/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Catherine Moureaux (PS)
 Amptelike Webwerf Molenbeek
Sint-Jans-Molenbeek
Die Chaussée de Gand / Steenweg op Gent

Die munisipaliteit het 'n Moslemgemeenskap van ca. 25-30%, veral van Marokkaanse afkoms. Daar is groot sosiale probleme met hoë kriminaliteit en werkloosheid en min edukatiewe moontlikhede. In 2016 het die munsipaliteit in die nuus gekom deurdat een van die terroriste van die aanslag in Parys, Salah Abdeslam, hom hier versteek het en hier in hegtenis geneem is.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amptelike taalArabiesBelgiëBrusselse Hoofstedelike GewesFransLêer:Nl-Sint-Jans-Molenbeek.oggMunisipaliteitNederlandsNl-Sint-Jans-Molenbeek.oggWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoordeskatBloemfonteinEufemismeProstaatkankerKhoisanWeefselNierByvoeglike naamwoordJacques LootsLewerGrieksBelastingBloedsomloopstelselBywoordVars waterSeksismeJan-Willem BreureSkerpioenKolonoskopieNoFapGordelroosWeervoorspellingRivierMisdaadAkteurAborsieAfkappingstekenAdolf HitlerBlaarSan FranciscoHabitatDomineeOntwerpAnglisismeC.J. LangenhovenMorfologie (taalkunde)SkisofrenieNamibiëBeurtkragJavaScriptSuiwelprodukMonopolyGasa-Israel-konflik van Oktober 2023PaddaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPersentasieSuid-AfrikaBernice WestSwangerskapWoordsoortBorskankerHulpwerkwoordBysinNiersteenJesus van NasaretIsraelMenslike skeletReënFiksieToekoms van die AardeHartversakingKognisieKultuurLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAngssteuringWayde van NiekerkKersfeesKeelseerProteïenByEnsiklopedieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTyd🡆 More