Sint Bartholomeus (Frans: Saint-Barthélemy) is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See.
Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See, suidoos van Saint-Martin en Sint Maarten, noord van St. Kitts en Nevis en noordoos van Antigua en Barbuda.
| |||||
Volkslied: Marseillaise | |||||
Hoofstad | Gustavia | ||||
Grootste stad | Gustavia | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering | Oorsese kollektiwiteit Emmanuel Macron Sylvie Daniélo-Feucher Bruno Magras | ||||
Onafhanklikheid Franse oorsese kollektiwiteit • Franse kolonie • Uitgeruil met Swede • Terugverkoop na Frankryk • Oorsese kollektiwiteit | 1648 1 Julie 1784 16 Maart 1878 22 Februarie 2007 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) | 25 km2 9,5 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2011-skatting - Digtheid | 9 035 (-) 361 / km2 (26ste) 936 / myl2 | ||||
Geldeenheid | Euro (€) (EUR ) | ||||
Tydsone - Somertyd | AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .bla, .fr | ||||
Skakelkode | +590b | ||||
a. toegeken, maar nie in gebruik nie. b. Saam met Guadeloupe en Saint-Martin. |
Sint Bartholomeus het in 2011 'n bevolking van 9 035 gehad en het 'n oppervlakte van 25 km². Die hoofstad en grootste stad is Gustavia.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Sint Bartholomeus, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.