Sinkretisme

Sinkretisme is die vermenging van twee of meer verskillende gelowe, godsdienstige stelsels, of denkskole.

Sinkretisme behels die samevoeging of assimilasie van verskeie oorspronklik diskrete tradisies, veral in die teologie en mitologie van godsdiens, wat sodoende 'n onderliggende eenheid beweer en 'n inklusiewe benadering tot ander gelowe moontlik maak. Dit word negatief beleef in die Christlike sendingveld.

Sinkretisme
Die gode Pluto-Serapis en Persefone-Isis, 'n voorbeeld van Griekse-Egiptiese sinkretisme.

Sinkretisme kom ook algemeen voor in uitdrukkings van kuns en kultuur (bekend as eklektisisme) sowel as politiek (sinkretiese politiek).

Volgens die HAT is sinkretisme die poging om verskillende sektes en godsdienstige opvattings met mekaar te versoen.

Verwysings

Tags:

GodsdiensMitologieTeologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeervoudWortelWikiBeroerteLeierskapBelgiëMatriek in Suid-AfrikaRuhan du ToitHamilton WesselsBTWOogproblemeCovid-19-pandemieSekondêre sektor van die ekonomieGrondwet van Suid-AfrikaBuck AngelKasteel die Goeie HoopBeeldspraakKaliforniëAngolese BurgeroorlogC.J. LangenhovenMonopolieGriepPresident van Suid-AfrikaBoer Soek 'n VrouGewone breukeBrandmondsindroomWes-KaapDuitsJan Willem JanssensOorkruipersGipsVraag en aanbodRina HugoMaatskaplike verantwoordelikheidOopbroninhoudAardverwarmingItaliaansIngenieursweseVolhoubare ontwikkelingBiodiversiteitMenstruasieCarles PuigdemontJodeVigsPlantIetermagoGawes van die Heilige GeesVrystaatJak de PriesterAustraliëLionel PetersonAarde se atmosfeerVratHipertensieDoopWoordeskatuitbreidingBeaufortskaalAnette EngelbrechtLys van Islamitiese feeste en herdenkingsGeskiedenis van die AardeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suid-Afrikaanse randParasitiese siektesTrappe van vergelykingNelson MandelaJo BlackTropiese sikloonMagsverheffingLuiperdGroepsdrukRoland GarrosNoFapWaterbesoedelingLugbesoedelingPresident van die Verenigde State van AmerikaLys van konsentrasiekampe in Nazi-Duitsland🡆 More