Singalees

Singalees of Sinhala (සිංහල, singhala, ) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Sri Lanka gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Singalese.

Singalees vorm saam met Tamil die amptelike tale van Sri Lanka en is die belangrikste inheemse taal van dié eilandnasie. Singalees is nou verwant aan Dhivehi en word in die Singalese alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Ander verwante tale sluit in Konkani in die Indiese deelstaat Goa en Marathi in die Indiese deelstaat Maharashtra, hoewel Konkani soms as 'n dialek van Marathi beskou word.

Singalees
සිංහල singhala 
Uitspraak: [ˈsiŋɦələ]
Gepraat in: Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 16 miljoen (moedertaal)
2 miljoen (tweede taal)
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Suid-Indo-Aries
    Eiland-Indo-Aries
     Singalees 
Skrifstelsel: Singalese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: si
ISO 639-2: sin
ISO 639-3: sin 
Verspreiding van Singalees
Singalees
Die woord "Sinhala" in die Singalese alfabet

Verwysings

Eksterne skakels

Singalees 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Singalees

Tags:

Amptelike taalBrahmi-skrifDhivehiDialekEilandnasieFederale staatsvorm van IndiëGoaIndiese skriffamilieIndiëIndo-Ariese taleKonkaniMaharashtraMarathiSri LankaTaalTamil

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Toekoms van die AardeLeestekenPankreasSneeuUKhahlamba-DrakensbergparkKoorsblaarVigsAfrikaanse WikipediaNapoleon BonaparteVerkleurmannetjiePerdebyeRina HugoAssonansieKaapse florarykWoestynLys van myne in Suid-AfrikaStikstofHernubare energieGemeenskapBeaufortskaalSinoniemSonnestelselReg tot ‘n gesonde omgewingMona LisaPersoonlikheidLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGeweldPornografiePuberteitNatuurrampHeupGreen PornoVerenigde KoninkrykVrouJuraEkonomie van Suid-AfrikaVryheidsmanifesBeesWerkwoordHipoteseEjakulasieNatuurlike hulpbronWes-KaapVervoerStilleweChristendomChemiese elementRomanTrekarbeidLys van Griekse mitologiese figureHomoniemIntensiewe vormVlagterminologieHomofoonWetenskaplike klassifikasieAluminiumKolitisHefboomEmosieOlimpiese SpeleDesmond TutuSwart menseGeografie van Suid-AfrikaErektiele disfunksieSuid-AfrikaWeer (meteorologie)DomkragTydSeksposisieReënBevolkingBywoord🡆 More