Sinemurium

Die Sinemurium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Jura (serie/epog Vroeë Jura).

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Kryt Vroeg Berriasium jonger
Jura Laat Titonium 145,0–152,1
Kimmeridgium 152,1–157,3
Oxfordium 157,3–163,5
Middel Callovium 163,5–166,1
Batonium 166,1–168,3
Bajosium 168,3–170,3
Aalenium 170,3–174,1
Vroeg Toarsium 174,1–182,7
Pliensbachium 182,7–190,8
Sinemurium 190,8–199,3
Hettangium 199,3–201,3
Trias Laat Rhaetium ouer
Die verdeling van die Jura (IKS).

Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 199,3 en 190,8 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die Hettangium en gevolg deur die Pliensbachium.

Naam en definisie

Die globale stratotipepunt vir die Sinemurium is in ’n rots oos van Watchet in die graafskap Somerset in Engeland.

Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die ammonietgenera Vermiceras en Metophioceras, en die bokant deur die eerste voorkoms van die ammoniet Bificeras donovani en die ammonietgenera Apoderoceras en Gleviceras.

Verwysings

Bronne

  • (en) Bloos, G. & Page, K.N.; 2001: Global Stratotype Section and Point for base of the Sinemurian Stage (Lower Jurassic), Episodes 25(1), pp. 22-28, PDF Geargiveer 27 Augustus 2010 op Wayback Machine
  • (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256.

Tags:

ChronostratigrafieEpog (geologie)Etage (stratigrafie)JuraPeriode (geologie)Serie (stratigrafie)Sisteem (stratigrafie)Tydsnede (geologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIV/vigs in Suid-AfrikaOnomatopeeWerkersdagRacheltjie de BeerDirekte en Indirekte redeSekondêre sektor van die ekonomieWaterstof1913Frederik Willem de KlerkWynand du ToitWêreld- Ekonomiese ForumVersamelnaamOrthopteraSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeJeuksiekteRelatiwiteitsteorieGroepsgebiedewetKoorsblaarDrie-eenheidSamestellingKaartErektiele disfunksieKartografieVratHigiëneVersoeningsdagUitwerking van klimaatsveranderingSwaelCorioliskragLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGroepsdrukMosambiekNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGenadedoodGordelroosJak de PriesterVolhoubaarheidOnderhandelinge om apartheid te beëindigDruiweDuitslandWeerfrontTrekarbeidJo BlackBek-en-klouseerAnglisismeDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaVigsCheslin KolbeSpoorvervoer in Suid-AfrikaSwangerskapKommunikasieAfro-AmerikanersNazi-DuitslandBeaufortskaalNasionale PartyMusieksimboleKarooSeksposisieVerkoueVlekvrye staalSeevlakstygingLys van Afrikaanse televisiereekseVakbondHondeklipbaaiHartseerHomofoonAardverwarmingSeksualiteitAgtervoegselMusiek🡆 More