Paul Krugerstraat-Sinagoge

Die Sinagoge in Paul Krugerstraat is 'n historiese gebou in Pretoria wat in 1898 voltooi is.

Sammy Marks het die stene en elektriese ligte vir die gebou geskenk. Die gebou is in die Neo-Bisantynse styl gebou soos wat op daardie stadium in Rusland die gebruik was. Baie van die plaaslike Jode, insluitend Sammy Marks, was uit Litaue afkomstig wat toe deel van Rusland was.

Paul Krugerstraat-Sinagoge
Die Sinagoge in Paul Krugerstraat.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1898JodeLitauePaul KrugerstraatPretoriaRuslandSammy MarksSinagoge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoordGrondbeginsels van die Afrikaanse spellingAnale seksPretoriaElektroniese fondsoordragSpringbokkeEpilepsieAfrikaanse taalleerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024HidroëlektrisiteitDuifLetterlike en figuurlike taalgebruikGeelslangAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSonneblomGroot DepressieRothschild-bankfamilieSuid-Afrikaanse randReptielKarnivoorVolstruisVitamienSlotmasjienTuisbladBiologieReële getalBloutreinLys van politieke partye in Suid-AfrikaSelibaatAntieke Griekse kunsTropiese reënwoudAfrika-dromMynbouGeografiese inligtingstelselSuid-Afrikaanse LugdiensVerassingWortel (wiskunde)ElandréTimboektoeBasisinkomsteBlaarGordelroosMensVraag en aanbodVratVanadiumBloemfonteinGesondheidBelastingSelfvertroueJudaïsmeTrappe van vergelykingVincent van GoghAardverwarmingWillie JoubertVoorsetselMeervoudKunselementeVredenburgWildehondKolonoskopieGisCovid-19-pandemieGeldeenheidGeskiedenis van die AardeWalvisLiewe HeksieMalariaDramaLeenwoordVerplegingBegrotingKoppeltekenMing-dinastie🡆 More