Simptoom

'n Simptoom is 'n kenmerk of klagte wat met 'n bepaalde siekte geassosieer word.

Die beskrywing van simptome is belangrik om 'n korrekte diagnose te kan maak. Voorbeelde van simptome sluit in: hoes, koors, inflammasie, keelpyn, spierpyn en koppyn.

Simptome kan akuut (kort van duur) of chronies (lang van duur — maande tot jare) wees. Seker siektes kan net simptomaties behandel word, wat die aandoening meer draaglik vir die pasiënt maak.

Voorbeelde van diagnose na gelang van die simptome:

  • Pyn en rooi velkleur is simptome van velbrand.
  • Braking en diarree is simptome van cholera.
  • Pyn in die bors en sianose (blou kleur van die vel) is simptome van hartsiektes.
  • Hoofpyn en naarheid is simptome van griep.

Tags:

InflammasieKoorsSiekte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OnomatopeeEkotoerismeWoordBeurtkragPussy RiotKrygkorWetenskapNatuurlike hulpbronMaagSlag van BloedrivierSelAkuutDesmond TutuApokriewe boekeVerbondsarkEllipstekenLys van elemente volgens simboolLys van Afrikaanse rolprenteRenosterJuraJeanette FerreiraMuskeljaatkatAntisemitismeLeah van NiekerkBorskankerSeksposisieVarkgriepMeervoudAbsolute monargieVars waterDriedimensioneelSuikersiekteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieAardbewingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGezina, PretoriaCristiano RonaldoEjakulasieOmgewingsbeheerWetenskaplike klassifikasieSirkelWitbloedselLenteLeeuSkisofrenieAborsieJohannes MeintjesGeestesteuringMosambiekRamsar-vleilande in Suid-AfrikaBank (finansiële instelling)MielieRumatiekRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ResensieMusieksimboleWaterbesparing in Suid-AfrikaKonsentrasiekampEugenetikaNarsistiese persoonlikheidsteuringMangelLewerVerenigde State van AmerikaWatersuiweringTandbederfVryheidsdagNiemetaalFabelLabia (geslagsdele)Galileo GalileiJacques LootsPinksterFisiese oefeningPadda🡆 More