Simondium

Simondium is 'n gehuggie 6 km suid van die Paarl wat genoem is na Pierre Simond (1651–1713), Hugenote-predikant aan die Kaap, en deel uitmaak van die munisipaliteit Drakenstein.

Simondium
Gehug
Die NG kerk op Simondium
Die NG kerk op Simondium
Simondium is in Wes-Kaap
Simondium
Simondium
Koördinate: 33°51′6″S 18°58′0″O / 33.85167°S 18.96667°O / -33.85167; 18.96667 18°58′0″O / 33.85167°S 18.96667°O / -33.85167; 18.96667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitDrakenstein
Hoogte
48 m (157 ft)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Die plekkie het in 1958 sy eie gemeente van die NG Kerk gekry, wat deel is van die Ring van die Paarl en in 2010 164 lidmate gehad het, vergeleke met 284 in 1990. Einde 2015 het dit teruggesak tot 132.

Sien ook

Bronne

  • Gaum, dr. Frits (red.) (1989). Jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke 1990. Pretoria: Tydskriftemaatskappy van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
  • Raper, P.E., 1987. A Dictionary of South African Place Names. Johannesburg: Lowry Publishers.
  • Small, Mario (samesteller), 2009. Jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke 2010. Wellington: Tydskriftemaatskappy.

Tags:

DrakensteinHugenoteKaapkoloniePaarlPierre Simond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VisArmoedeverligtingEmosieHoenderBestuiwingNylrivier (Suid-Afrika)Cleopatra VIIEugenetikaWebblaaierNylrivierByeboerderyIvan ZimmermannVerenigde State van AmerikaBlaaskankerDramaLSteve HofmeyrNic de JagerJesus van NasaretLys van landeWêreld- Ekonomiese ForumEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGasBoer Soek 'n VrouGraatjiemeerkatMuskeljaatkatOopbroninhoudKookpuntApartheidMaagWiskundige terminologieNasionale PartyInflasieVerkragtingWindkragLys van slangeMieliestronkBeroerteBlourokkeCarles PuigdemontLys van medisinale kruieLongWet op NaturellengrondDiepaartromboseTaylor SwiftMusiekteaterWhatsAppNederlandsAustraliëManie JacksonSeksueel oordraagbare infeksieGNU/FDL-lisensieSowjetunieAarverkalkingVreesSuid-Afrikaanse GrensoorlogEvangelies Gereformeerde KerkGroot TrekNiersteenLys van veltoestandeSokkerGeelsugLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAlice MunroHeks van HexrivierSteve BikoTasché BurgerMenslike seksuele gedragGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPlantRenteAkroniemIgtiologie🡆 More