Simca Vedette

Die Simca Vedette is 'n voertuig wat sedert 1955 gebou is, nadat Simca die Franse Ford-fabriek in Poissy, Parys oorgeneem het.

Simca Vedette
Simca Vedette
Spesifikasies
Vervaardiger: Simca
Produksie: 1955–1961
Klas: Sedan
Enjin: 351 Liter V8
59–61kW 80–84Pk
Wielafstand: Beaulieu 2692 mm
Marly 2689 mm
Versailles 2692mm
Lengte: 4495-4750 mm
Breedte: 1720 mm
Hoogte: 1480 mm
Gewig: 1130 kg

Die volgende Simca Vedette modelle was van 1955 tot 1961 daar gebou:

  • Régence 1956
  • Trianon 1956
  • Versailles 1957
  • Marly (stasiewa) 1957
  • Beaulieu 1958
  • Présidence 1959
  • Chambord 1960

Galery

Tags:

1955FordParysPoissySimcaVoertuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YsterHoofpynFrederik Willem de KlerkSharpeville-slagtingAluminiumMaatskappyBreinvliesontstekingVerkleinwoordPinksterKunsmatige intelligensieKongo-krisisStellenboschVryheidsmanifesAppel (sanger)Parkinson se siekteBlourokkeWerkwoordDundermStam (taalkunde)HaasTafelbergWayde van NiekerkHomoniemGroepsgebiedewetHartversakingVergelykings (taalkunde)Winnie Madikizela-MandelaMeervoudKunsmatige algemene intelligensieDoopGriepKonflik (proses)InentingEjakulasieNierNic de JagerVliegtuigUnited Democratic FrontPapierGroepsdrukSpierEtniese groepTydChris HaniPlaattektoniekGrondbewerkingSpysverteringstelselLeestekenVrouLys van myne in Suid-AfrikaNeurenberg-verhoreGoudkus (streek)Waterbesparing in Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoWetenskaplike klassifikasieEmosieKoorsblaar7de LaanVersoeningsdagLandbou in Suid-AfrikaChemiese verbindingSwangerskapNoordwesLys van politieke partye in Suid-AfrikaKommunismeWeervoorspellingDigvormLettergreepGeweldKondensasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHoenderHartLys van visseJo BlackTiener🡆 More