Silwertiphaai

Die Silwertiphaai (Carcharhinus albimarginatus) is 'n haai wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Mosambiek tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die haai bekend as die Silvertip shark.

Silwertiphaai
Silwertiphaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
(Jordan & Evermann, 1896)
Genus:
Carcharhinus

(Blainvile, 1816)
Spesie:
C. albimarginatus
Binomiale naam
Carcharhinus albimarginatus
(Rüppell, 1837)
Silwertiphaai
Verspreiding van die silwertiphaai.
Sinonieme

Carcharias albimarginatus Rüppell, 1837
Eulamia platyrhynchus Gilbert, 1892

Identifikasie

Die haai word tot 3m lank. Die haai is lank en slank en donkergrys tot brons. Die snoet is lank en rond. Die onderkant van die haai is lig. Die eerste dorsale-, pektorale- en stertvinne se punte en agterkante se rante is wit. Hulle leef in diep afgronde en aflandige banke. Hulle kan ook voorkom in diep strandmere of kanale in water wat tot 800m diep is. Hulle is alleenlopers en kan ook in klein groepies voorkom. Die haaie vreet bodem en medium diepte visse.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Silwertiphaai IdentifikasieSilwertiphaai Sien ookSilwertiphaai Eksterne skakelSilwertiphaai BronSilwertiphaai VerwysingsSilwertiphaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeestesteuringYouTubeNederlandsNoordwesSportGodVolstruisGeslagsregister vanaf Adam tot JesusJakkalsKatTafelbergPesachOorstromingViëtnamoorlogWaarheid-en-versoeningskommissieCovid-19-pandemieFluoorPomeloKorrupsieKobus LombardInternetRenaissanceLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNatuurlike hulpbronHeks van HexrivierHeelgetalVingerseksKasteel die Goeie HoopAppelJeuksiekteElektrisiteitsvoorsieningMauritiusKoggelmanderSpysverteringstelselBreingewasMoedersdagMunhwa Broadcasting CorporationAnale kankerKolitisDuitslandMiddelmisbruikBaarmoederVeeartsDuitse maselsGoudWynand StrydomRobbie WesselsSprokieRooibokLys van Afrikaanse rolprenteJodeMeervoudAntoniemAPoësieSamestellingLys van Kaapstad se voorstedeKookpuntOnderwysAnneli van RooyenTaylor SwiftJazzValentynsdagAfrikaanse TaalmonumentSkisofrenieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMalariaBloedvergiftigingViëtnamStaatstoelaeByJanie du PlessisMierleeuBraai🡆 More