Silwerstreep-Goudvissie

Die silwerstreep-goudvissie (Pseudanthias cooperi) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Silver-streak goldie.

Silwerstreep-goudvissie
Silwerstreep-Goudvissie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Pseudanthias
Spesie:
P. cooperi
Binomiale naam
Pseudanthias cooperi
(Regan, 1902)

Identifikasie

Die vis word tot 10 cm lank. Die mannetjie het 'n rooi kop, stert en dorsale vin terwyl die lyf pienkerig en wit aan die penskant is. Die wyfie se lyf is rooibruin aan die bokant, die sye is bruinerig en wit aan die penskant.

Die vis vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Silwerstreep-Goudvissie IdentifikasieSilwerstreep-Goudvissie Sien ookSilwerstreep-Goudvissie BronSilwerstreep-Goudvissie Eksterne skakelSilwerstreep-Goudvissie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jaco JacobsJeuksiekteVerkoue7de LaanIrma SternRekenaarGoudKoos KombuisFotosinteseLangste woordAfrican Movement CongressKarakteriseringHarry PotterKriekVleilandJacques LootsWikimedia-stigtingIdioomKunsVolksrepubliek ChinaKarooDuitse maselsOnderwysKunsmatige algemene intelligensieMadison IvyAuschwitz-konsentrasiekampKommunismeVolhoubare ontwikkelingSiya KolisiBokmakierieJavaScriptLongKoorsblaarOutismeGewoonteKoraalrifHentaiBergen-Belsen-konsentrasiekampLys van elemente volgens simboolKanadaAt BothaMondRamsar-vleilande in Suid-AfrikaOrgasmeSamestellingIsraelCyril RamaphosaKoppeltekenSelfoonWerwelkolomMielieSkaakTsongaDiepaartromboseKunsmatige intelligensieHartversakingGeldVioolAfrikaanse WikipediaBoet TroskieSendelingposisieWiki CommonsByvoeglike naamwoordSkildklierKoolstofEierleierKuberkrakerWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureLatynRooms-Katolieke KerkSomerTweede Nuwe JaarWikiRMS Titanic🡆 More