Silwerhakea

Die silwerhakea (Hakea sericea) is 'n indringer boompie of struik wat voorkom aan die suidkus van die Wes- en Oos-Kaap.

Die plant is endemies aan Australië en kan tot 5 m hoog word. Die plant is gewoonlik 'n veeltakkige, stekelrige struik met 'n gladde bas terwyl die jong takkies harig is. Die naaldagtige blare is donkergroen. Die vrug is 'n houtagtige kapsule met 'n gerimpelde oppervlak. Dit word gekweek as heinings of om duine te stabiliseer.

Hakea sericea
Silwerhakea
Hakea sericea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Grevilleoideae
Genus:
Spesie:
H. sericea
Binomiale naam
Hakea sericea
Schrad. & J.C.Wendl
Silwerhakea
Blomme
Silwerhakea
Vrugte

Sien ook

Bron

  • Herselman, Mia e.a.: Die voorkoms en beheer van Hakea Sericea. Joubertina: Apperpium Landsdiensklub, Hoërskool McLachlan, 1992.
  • Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978-1-4317-0248-0

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rob HersovGasLys van Afrikaanse digtersVerantwoordelikheidIronieNederlandRubik se kubusVaginaNic de JagerMikro-ekonomieOlimpiese SpeleNelson MandelaHannes van WykPornhubLeeuAalwynAboriginesDialoog in fiksieJohannes HahnEugenetikaNatuurrampSuiwelproduk1200MusiekMetafoorReënJo BlackToerismeInligtingSelfmoordRekenaarLien se lankstaanskoeneVoorsetselLys van nedersettings in Suid-AfrikaSitrusStellenboschHolocaustSkoenlapperDundermRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ItaliëAvbobHelpmekaar-kollegeMieliestronkDikdermDarwinismeHaelKriekHoofstadKoerantGevolge van aardverwarming op oseaneKommunikasieGianna MichaelsNatuurwetenskapVarkgriepMenslike skeletAntjie SomersAandagstreepAardeBloedsomloopstelselTaalfossielMynbedryf van Suid-AfrikaVolhoubaarheidTafelbergOogproblemeSwartrenosterRymHipoteseAfvalbestuurMuskeljaatkatTrigeminale neuralgieRugbyPapegaaieOmtrek, oppervlakte en volumeLetterlike en figuurlike taalgebruikMens🡆 More