Silwerflits Stekelwang

Die Silwerflits stekelwang (Scolopsis vosmeri) is 'n vis wat voorkom in die Indiese - Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban.

Die vis kom ook voor in die wes Indiese Oseaan eilande. In Engels staan die vis bekend as Silverflash spinecheek.

Silwerflits stekelwang
Silwerflits Stekelwang
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Scolopsis
Spesie:
S. vosmeri
Binomiale naam
Scolopsis vosmeri
(Bloch, 1792)

Voorkoms

Die kleur wissel tussen rooibruin tot geel met 'n donker kol by die basis van elke skub. Die kop is donker met 'n wit vlek op die agterkant van die kop. Die onderkant van die operkulum is rooi en die boonste rand swart. Die vis word 20 cm lank.

Habitat

Die vis verkies modderige of sand seebodems in water wat tot 60 m diep raak en aard ook goed in 'n akwarium.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Silwerflits Stekelwang VoorkomsSilwerflits Stekelwang HabitatSilwerflits Stekelwang Sien ookSilwerflits Stekelwang BronSilwerflits Stekelwang VerwysingsSilwerflits Stekelwang Eksterne skakelSilwerflits Stekelwang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkilpadRepubliek die KongoMenslike skeletLidwoordTandbederfErektiele disfunksieVoorvoegselTuisbladRasionale getalOnse VaderMuskeljaatkatVoegwoordMangelontstekingToekoms van die AardeVlekvrye staalRenosterItaliëNarsistiese persoonlikheidsteuring1913AssonansieD.J. OppermanHeupElandréTradisionele literatuurWapen van Suid-AfrikaAarverkalkingBeesKartografieFacebookWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPlastiekGeboorteSeksRenteBreinvliesontstekingOrale seksNelson MandelaMaatskappyWerkwoordGesonde dieetWaterbesparing in Suid-AfrikaGrondBipolêre gemoedsteuringMIVMenstruasieJakkalsJeuksiekteMondFrankrykNicole StraussWaarheid-en-versoeningskommissieKoorsblaarVolstruisPoesDierJan van TonderReënspinnekopDiskriminasieIngenieursweseToestand van materieMIV/vigs in Suid-AfrikaSuid-Afrika-WetMikro-ekonomieMuskietKlein-KarooRenaissancePornografieEmosiePeriodieke tabelMisdaadromanWiskundeMielieDikdermAfrikaanse taalleerDeelwoordRudi Claase🡆 More