Silwerboom

Die silwerboom (Leucadendron argenteum) is 'n boom wat vinnig groei en gewild is as 'n sierboom.

Die boom het syagtige, silwergrys blare terwyl die manlike blomme appelkooskleurig en die vroulike blomme silweragtige keëls is. Die boom verkies vol son en matige water om te groei. Die blomtyd is in Augustus tot September. Die silwerboom is een van die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika se amptelike simbole waar dit endemies is. Die plant se FSA-nommer is 77.

Silwerboom
Silwerboom
'n Jong silwerboom in Kaapstad.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. argenteum
Binomiale naam
Leucadendron argenteum
(L.) R.Br., 1810
Silwerboom
Kaart van die oorblewende Silwerbome in Kaapstad.
Sinonieme
  • Euryspermum argenteum Knight
  • Protea argentea L.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels


Amptelike simbole van die provinsie Wes-Kaap

Blom: Boom: Voël: Dier:
Silwerboom  Silwerboom  Silwerboom  Silwerboom 
die bakkiesblom die silwerboom die Kaapse suikervoël die bontebok
Disa unflora Leucadendron argenteum Promerops cafer Damaliscus pygarus

Tags:

Silwerboom GalerySilwerboom Sien ookSilwerboom VerwysingsSilwerboom BronneSilwerboom Eksterne skakelsSilwerboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulkanismeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKaapstadse waterkrisis 2015-2018EkosisteemekologieFotosintesePampoentjiesSeksuele stimulasieVeelvoudige sinMin ShawOnse VaderVeelrassige pornografieAgorafobieBloedvergiftigingAgtervoegselAntisemitismeLuiperdApostoliese GeloofsbelydenisOogproblemeVingerseksKarooIndustriële RevolusieMasturbasieSeksposisieGroepsgebiedewetErfenisdag (Suid-Afrika)BesoedelingDiereriemNierDepressie (gemoedstoestand)Akker van der MerweMiddelmisbruikGenadedoodSpysverteringstelselLieweheersbesieBasterhartbeesLeestekenVoegwoordKonsentrasiekampNic de JagerDie BrielsWerkloosheidWoordsoortHomoniemOnderwysDrinkwatervoorsieningOmtrek, oppervlakte en volumeKlimaatVratAuschwitz-konsentrasiekampImpakte van toerismeSnaarinstrumentHipertensieAborsieMisdaadPapierLiewe HeksieSonnestelselLys van visseSteve BikoBobbejaanMadison IvyVigs2024Sewe wonders van die wêreldEnkelvoudige sinOopbroninhoudPriemgetalWerkwoordParasitiese siektesTropiese sikloonNatuurrampSekelvin-ghieliemientjieLys van medisinale kruieKlimaatsverandering in AfrikaSinoniemGrondwet van Suid-AfrikaBruin mense🡆 More