Silwerblaarsuikerbos: Protea spesie

Die silwerblaarsuikerbos (Protea roupelliae roupelliae) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus.

Die plant kom voor in die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes-provinsies asook Eswatini en Lesotho. Die spesie is 'n klein boom, kan tot 8 m in hoog word en blom van Februarie tot April.

Silwerblaarsuikerbos
Silwerblaarsuikerbos: Sien ook, Bronne, Verwysings
Silwerblaarsuikerbos: Sien ook, Bronne, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. roupelliae roupelliae
Binomiale naam
Protea roupelliae roupelliae
Meisn.
Sinonieme
  • Protea incana Meisn.
  • Protea lanuginosa K.Schum.
  • Protea rudatisii Engl.
  • Protea transvaaliensis (Gand.) Gand. & Schinz
  • Scolymocephalus lanuginosus (K.Schum.) Kuntze
  • Scolymocephalus roupelliae (Meisn.) Kuntze

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in 'n verskeidenheid habitatte op hoogtes van 0 - 2 000 m.

Die boom se FSA-nommer is 96. In Engels staan dit as die silver sugarbush bekend.

Die dwergsilwerblaarsuikerbos is 'n subspesie wat tot Mpumalanga beperk is.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Silwerblaarsuikerbos Sien ookSilwerblaarsuikerbos BronneSilwerblaarsuikerbos VerwysingsSilwerblaarsuikerbos Eksterne skakelSilwerblaarsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geslagsregister vanaf Adam tot JesusProvinsies van Suid-AfrikaDaggaAntisemitismeDierAppelOrkney Snork NieVerkleinwoordBeesvleisJannie du ToitAfleiding (taalkunde)PoësieCutt GlasHartversakingTobie CronjéBosvarkNederduitsch Hervormde KerkDanie du ToitKriekVulkaanTradisionele literatuurAntjie KrogMiddelmisbruikAlliterasieFrankrykKunsBloemfonteinLongontstekingHulpwerkwoordNkosi Sikelel' iAfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)WoestynFosforEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaEnsiklopedieProteïenLys van musiekinstrumenteSlag van Cuito CuanavaleViëtnamoorlogLys van konings van IsraelBeesCovid-19-pandemieMenseregtedagAuschwitz-konsentrasiekampSeksposisiePornografiese subgenresGetalMierleeuWhatsAppCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAppendiksPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsOu Apostoliese KerkZack du PlessisGautengBreinvliesontstekingNicola HanekomGawes van die Heilige GeesSigaretAnrich HerbstMauritiusGemeenskapsorganisasieOseaanKoorsblaarLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVlinderWiki CommonsGordelroosKoggelmanderNadia ValvekensKewerVakbond🡆 More