Silwer Sillago

Die Silwer sillago (Sillago sihama) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee, die Persiese Golf, die Comore, Madagaskar en aan die ooskus van Suid-Afrika suidwaarts tot by Knysna.

In Engels staan die vis bekend as die Silver sillago.

Silwer sillago
Silwer Sillago
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Sillago
Spesie:
S. sihama
Binomiale naam
Sillago sihama
Forsskål, 1775
Silwer Sillago
Verspreiding
Sinonieme
  • Platycephalus sihamus Bloch & Schneider, 1801
  • Sciaena malabarica Bloch & Schneider, 1801
  • Sillago acuta Cuvier, 1817
  • Sillago erythraea Cuvier, 1829
  • Sillago malabarica Bloch & Schneider, 1849

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwerig met 'n goue tint en die vinne is deurskynend. Die vis word tot 35 cm groot.

Habitat

Die vis verkies beskermde water met sanderige bodems om in te leef. Hulle eet wurms en skaaldiere. Die vis kom in skole voor.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Silwer Sillago VoorkomsSilwer Sillago HabitatSilwer Sillago Sien ookSilwer Sillago BronSilwer Sillago Eksterne skakelSilwer Sillago

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KankerVolhoubaarheidWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleSeksueel oordraagbare infeksieSamestellende afleidingOligopolieSlangVeeartsOnderhoudTekstielKaartBlack SashNoordwesWeer (meteorologie)Hannes van WykFossielbrandstofSelfoonAppelLys van Afrikaanse skrywersLidwoordGalileo GalileiSteve BikoSlag van BloedrivierNoord-KaapDie ontstaan van die dramaLys van bekende Suid-AfrikanersWikiVlag van Suid-AfrikaGeelsugCheslin KolbeKlimaatveranderingOssewaKoos du PlessisAfrikaanse woordelys en spelreëlsSinoniemYouTubeBernice WestJode in Suid-AfrikaDieremishandelingNeerslagVulkaanGawes van die Heilige GeesPriemgetalHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTrekarbeidRob HersovNaaldekokerNazi-DuitslandSoweto-opstandChris HaniLys van nedersettings in Suid-AfrikaWebjoernaalFotosinteseRenaissanceAtoomWayde van NiekerkVoegwoordSuikersiekteAppel (sanger)NederlandsPornhubMenslike skeletArmoedeverligtingKonjunktivitisGeografie van Suid-AfrikaAkroniemDolfynVoëlOrale seksFanie ViljoenTweede WêreldoorlogNiemetaalVryheid van spraakKarakteriseringNedersettingInligting🡆 More