Silwer-Rower

Die Silwer-rower (Micralestes acutidens) is 'n varswater vis wat voorkom in die Zambezi-, Kunene-, Okavango- en riviere aan die ooskus suidwaarts tot by die Pongolarivier.

Dit kom ook voor in die Kongorivier. In Engels staan die vis bekend as die Silver robber.

Silwer-rower
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. acutidens
Binomiale naam
Micralestes acutidens
(Peters, 1852)

Voorkoms

Die vis is silwer met 'n helder breë streep oor die bokant van die sye, die vinne is geel of oranje en die dorsale vin het 'n kenmerkende swart punt. Die anale- en bekkenvinne het wit rante. Die vis word 80 mm lank.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Silwer-Rower VoorkomsSilwer-Rower Sien ookSilwer-Rower BronSilwer-Rower VerwysingsSilwer-Rower Eksterne skakelSilwer-Rower

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaapse florarykPaasfeesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DonkieArmoedeverligtingLiefdeBosluisbytkoorsBrendan PeyperVryheidsdagStaatstoelaeKlimaatveranderingMaatskappyBiologieFiela se kindVormHeupMadison IvyNasiebouOlimpiese SpeleKoerantCleopatra VIIGewone breukeReg tot ‘n gesonde omgewingEreksiePoesMagsverheffingNagmaalViëtnamoorlogChemiese elementKompasWekkerPersentasieVersoeningsdagEkonomieTsoenamiAfkortingDricus du PlessisPampoentjiesMagneetKasteel die Goeie HoopKunsmatige intelligensiePesachEkonomie van Suid-AfrikaEjakulasieIndiëRassismeKweekhuiseffekHorlosieMeettegniekIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieConsolidated B-24 LiberatorOssewaKlinkerWitbloedselPinksterDiepaartromboseLarry PageChemiese verbindingDoelwitMenseregteNasionalismeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGemeenskapsorganisasieRooibokWet op NaturellengrondMenseregtedagTekstielBloedsomloopstelselBeeldspraakRudi ClaaseGroepsgebiedewetAborsie in Suid-AfrikaTuberkuloseSuid-Afrikaanse GrensoorlogHartversakingSirkus🡆 More