Film Silverton Siege: Suid-Afrikanse film gebaseer op die Silvertonbeleg

Silverton Siege is 'n Suid-Afrikaanse film geredigeer deur Mandla Dube in sy rolprentdebuut as regisseur.

Dit is gebaseer op die werklike Silvertonbeleg wat plaasgevind het in Silverton, Pretoria in 1980. Die film is internasionaal vrygestel op Netflix op 27 April 2022.

Silverton Siege
Regisseur Mandla Dube
Vervaardiger Walter Ayres
Mandla Dube
Musiek deur Rashid Lanie
Kinematografie Shaun Harley Lee
Ateljee Pambili Media
Verspreider Netflix
Uitgereik 27 April 2022
Speeltyd 100 minute
Land Suid-Afrika
Taal Engels

Rolverdeling

  • Thabo Rametsi as Calvin Khumalo
  • Noxolo Dlamini as Mbali Terra Mabunda
  • Stefan Erasmus as Aldo Erasmus
  • Arnold Vosloo as Kaptein Johan Langerman
  • Tumisho Masha as Burgerlike vlieënier Sechaba
  • Michelle Mosalakae as Rachel
  • Elani Dekker as Toesighouer Christine
  • Shane Wellington as Bokspromotor Cornelius Washington
  • Deon Coetzee as Schoeman
  • Justin Strydom as Hans

Produksie

Die film was vanaf 2019 amptelik vir twee jaar in ontwikkeling. Toe hy oor die werklike Silvertonbeleg gelees, was Dube geïnspireer en 'n draaiboek begin ontwikkel saam met mede-American Film Institute alumnus Sechaba Morojele as redakteur. Dube het gesê die film sal ongeveer 60% feitelik wees, en dat hulle kreatiewe lisensie vir die res sal gebruik, want hulle wil dit "'n vermaaklike storie maak, nie 'n dokumentêr nie". Hooffotografie het op plek in Pretoria plaasgevind. Produksie het befondsing van die National Film & Video Foundation ontvang.

Die rolverdeling is saam met die vrystellingsdatum in Maart 2022 aangekondig; Thabo Rametsi, Noxolo Dlamini, en Stefan Erasmus sou as die Silverton-trio vertolk word, saam met Arnold Vosloo, Tumisho Masha, Michelle Mosalakae, en Elani Dekker.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Film Silverton Siege RolverdelingFilm Silverton Siege ProduksieFilm Silverton Siege VerwysingsFilm Silverton Siege Eksterne skakelsFilm Silverton SiegeNetflixSilvertonSilvertonbeleg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KanadaBesoedelingDiepaartromboseBeesvleisKasteel die Goeie HoopMaagSpierAalwynAfleiding (taalkunde)WitrenosterKangogrotteHaasAvbobRassismeWes-KaapBorsNeerslagJansenvillePolisieWekkerLys van Suid-Afrikaanse digtersInentingIngrid JonkerByvoeglike naamwoordSuurstofRivierSkarlakenkoorsKondensasieBernice WestSiya KolisiOorkruipersGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWoordsoortKrokodilBevolkingsafnameKnopiespinnekopMark (ekonomie)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsEmosieCleopatra VIIPaasfeesWikipediaDoopWetenskaplike klassifikasieVerdampingWaterstofWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAlliterasieWetenskapSkuinsstreepBelgiëAnilingusOrthopteraKlem-in-die-kaakSelfoonIndustriële RevolusieByHeuningVoegwoordInternetLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameE-posGeskiedenis van erotiese afbeeldingsBevolkingKameelperdLys van Joodse feeste en herdenkingsSimon PetrusOnderhandelinge om apartheid te beëindigSportKweekhuisgasNatuurrampLys van Suid-Afrikaanse skrywersSirkusKunstenaarViëtnam🡆 More