Silverstone-Renbaan

Die Silverstone-renbaan is 'n motorrenbaan in Engeland langs die Silverstone- en Whittlebury-woonbuurte van Northamptonshire.

Silverstone-renbaan
Silverstone-Renbaan
Ligging Deels in Silverstone, Northamptonshire
en deels in Buckinghamshire, Engeland
Tydsone UTC
Koördinate 52°4′43″N 1°1′1″W / 52.07861°N 1.01694°W / 52.07861; -1.01694
FIA Gradering 1
Groot byeenkomste FIA Formule Een:
Britse Grand Prix
FIM MotoGP: Britse Motorfiets Grand Prix
FIA Wêrelduithoukampioenskap
1000 km Silverstone 6-ure
FIM Superfiets Wêreldkampioenskap
Europese Le Mans-reeks
Europese Formule Tweekampioenskap
FIA Internasionale Formule 3000
Britse Toermotorkampioenskap
Britse F3 Internasionale reeks
Britse GT
Britse Superfietskampioenskap
Silverstone Classic
Arena Grand Prix-renbaan (2011–huidig)
Lengte 5,891 km (3,660 mi)
Draaie 18
Rondterekord 1:33,401 (Vlag van Australië Mark Webber, Red Bull, 2013, Formule Een)
Arena Grand Prix-renbaan (2010)
Lengte 5,901 km (3,667 mi)
Draaie 18
Rondterekord 1:30,874 (Vlag van Spanje Fernando Alonso, Ferrari, 2010, Formule Een)
Bridge Grand Prix-renbaan
Lengte 5,141 km (3,194 mi)
Draaie 17
Rondterekord 1:18,739 (Vlag van Duitsland Michael Schumacher, Ferrari, 2004, Formule Een)

Silverstone is die tuiste van die Britse Grand Prix, wat sedert 1948 hier aangebied word. Die 1950 Britse Grand Prix by Silverstone was die eerste wedren in die destydse nuutgevormde FIA Formule Een Wêreldkampioenskap.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

EngelandNorthamptonshire

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PubliekWikiDie Stem van Suid-AfrikaKoos BekkerMateriaalGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogRenaissanceBTWWaterBedreigde spesieWaterbesoedelingSikloonLeenwoordRobert SobukwePornografieVulkaanAtoomGeslagsgelykheidBerghaanKrokodilMuskietGalblaasAborsie in Suid-AfrikaBladwisselendOlimpiese Somerspele 2012OntwerpLetterlike en figuurlike taalgebruikVryheidsdagDigvormOopbroninhoudMikro-ekonomieRivierSkaakChristiaan Frederik BeyersLyfstraf in skoleDriedimensioneelStereotipeSarel Jacob PretoriusSeksuele penetrasieVlag van Suid-AfrikaMangelontstekingJakkalsLandbouMenslike seksuele gedragErfenisSpreeuSpysverteringstelselVioolVennootskapSiya KolisiBruin huisslangGetalVars waterNatuurbewaringUniegebouLongBorskankerGevolge van aardverwarming op oseaneWaterpokkiesGrondwetPampoentjiesReg tot ‘n gesonde omgewingBrittany Ashton HolmesTennisOseaanSendelingposisieBoelieryHandré PollardVeelvoudige sinUitwerking van klimaatsveranderingFrankrykGeografie van Suid-AfrikaKhoikhoiRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Hector Pieterson🡆 More