Sigsag-Ghieliemientjie

Die Sigsag-ghieliemientjie (Barbus miolepis) is 'n varswater vis wat voorkom in die Okavangorivier en die boonste gedeeltes van die Zambezi-, Kafue- en die Kongoriviere.

In Engels staan die vis bekend as die Zigzag barb.

Sigsag-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. miolepis
Binomiale naam
Barbus miolepis
Boulenger, 1902

Voorkoms

Die vis lyk baie soos die Oranjevlerk-ghieliemientjie. Daar is twee pare baarde om die mond en die vis is olyfkleurig aan die bokant, silwer aan die laer sy gedeeltes en die onderkant terwyl die vinne geel is. Daar is 'n donker swart sigsag vormige streep wat horisontaal oor die lyf strek. Daar is ook skadu strepe weerskante van die streep. Die vis word 125 mm groot.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Sigsag-Ghieliemientjie VoorkomsSigsag-Ghieliemientjie Sien ookSigsag-Ghieliemientjie BronSigsag-Ghieliemientjie VerwysingsSigsag-Ghieliemientjie Eksterne skakelSigsag-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MisdaadromanFotosinteseSkoolSkoenlapperLewerSkilpadTegnologieLys van politieke partye in Suid-AfrikaKwame NkrumahMondWaterkringloopSeksuele penetrasieRooikatAkuutVrystaatGrondbesoedelingHoenderKoolstofdioksiedSpringbokkeVerlede tydSwartrenosterEreksieNarsismeVlekvrye staalSaartjie BaartmanKorrupsieTweede WêreldoorlogKrokodilEkonomieBreinkaartSwawelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSout (chemiese stof)EkostelselGesonde dieetNiersteenKindersiektesAnrich HerbstEtniese groepDikdermVerdampingDonkieDoopAarverkalkingKlinkerVrouArmoedeverligtingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van myne in Suid-AfrikaWet op Verbod van Gemengde HuwelikeFacebookMierBreingewasWaterOlimpiese SomerspeleRonelda KamferKarakteriseringHolocaustSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Chris HaniBreinMynbouSokkerCalviniaPretoriaBlack SashVerenigde State van AmerikaKommunismeMangelontstekingAfvalbestuurMeettegniekSuikersiekteSamestellingMensGrondbewerkingSomerAkwarium🡆 More