Sifiso Nhlapo

Sifiso Nhlapo (gebore 13 Mei 1987 te Soweto, Johannesburg) is Suid-Afrika se bekendste BMX-ryer.

Sy prestasies het baie gedoen om BMX onder die swart bevolking van Suid-Afrika bekend te stel.

Hy het Suid-Afrika tydens die Olimpiese Spele van 2008 verteenwoordig. Sy beste internasionale prestasie is 'n derde plek tydens die 2008 BMX wêreldkampioenskap. Sifiso ry tans vir die MTN-span.

Verwysings

Tags:

13 Mei1987FietsryJohannesburgSowetoSuid-AfrikaSwart mense

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiltStresViëtnamHomofoonOnomatopeeEl (lengtemaat)ArgitektuurLongontstekingSuid-Afrikaanse GrensoorlogGroepsgebiedewetModeontwerpTrevor NoahBloemfonteinGianna MichaelsBySirkusKoolstofdioksiedSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieEnkelvoudige sinBreinvliesontstekingMosesHidroëlektrisiteitKoppeltekenGeskiedenis van Suid-AfrikaMenstruasieSwaweldioksiedSkaapSwangerskapKarakteriseringGroot TrekVerkragtingDolfynJames AlexanderSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVoedingLys van Afrikaanse televisiereekseKolitisBreinKlimaatveranderingBurgerregteTafeltennisWolkVerstedelikingAkademiaBelvidere Holy Trinity-kerkMenslike skeletAbstraksie (rekenaarwetenskap)Letterlike en figuurlike taalgebruikIngenieursweseDoelwitNamakwalandKoringNarsistiese persoonlikheidsteuringRicus NelRuslandDemi Lee MooreCounter-Strike (videospeletjie)WortelYsterSelfmoordAdolessensieTweede Nuwe JaarAnglo-BoereoorlogRooilipslangLikkewaanLys van landeStaalLourensrivierOlifantDie GelofteAUnited Democratic FrontGlas🡆 More