Sif Mons

Sif Mons is 'n skild- of koepelvulkaan op Venus.

Dit is vernoem na Sif, die graangodin van die Skandinawiese mitologie met haar tipiese lang goue hare. Die vulkaan is 2 km hoog en 300 km in deursnee. Dit rys uit bokant die breë plato Westelike Eistla Regio, 2 300 km lank en 2 000 km breed, 'n gebied wat waarskynlik deur die opwelling van warm materie uit die binneste van die planeet ontstaan het.

Eksterne skakels

Bronne

  • Joubert, G: Die Groot Gedagte (1997); Tafelberg, Kaapstad.

Tags:

KmVenus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mark (ekonomie)Aborsie in Suid-AfrikaTrekarbeidAkroniemWisselkoersRooilipslangAppendiksGordelroosToekoms van die AardeNic de JagerLys van slangeJode in Suid-AfrikaSeisoenProvinsies van Suid-AfrikaTikTokRoofdierGoogle TranslateVlekvrye staalKoorsblaarMisdaadDemi Lee MooreAarverkalkingYslandStilleweE-posGrondWatersuiweringFotosinteseOplossing (chemie)AsemhalingSomerDistrik SesAlkoholismeGetalSwawelTamatieKlavierAardedagDuitse maselsRobert SobukweTydSinkBladwisselendDesimale breukeCarles PuigdemontProstaatkankerRenosterSaartjie BaartmanKoolhidraatElektrolietBeurtkragWikipediaMotorvoertuigMilitêre diensplig in Suid-AfrikaBloedvergiftigingJo BlackGriekwa-AfrikaansLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)HomoniemFacebookVoedselkettingPersLuiperdGoogleVarkgriepFranse RewolusieMenslike skeletFotoDaggaGreen PornoLettergreepMeervoudSuid-Afrikaanse randOnderwysSkarlakenkoorsAngssteuringTurkye🡆 More