1973 Siener In Die Suburbs

Siener in die suburbs is 'n Afrikaanse drama wat in 1971 deur PG du Plessis geskryf is.

Die drama het, saam met sy debuutboek, Die nag van Legio aan hom die Hertzogprys in 1972 besorg. Die drama word op verskeie kere opgevoer en is ook as draaiboek vir die gelyknamige rolprent gebruik.

Siener in die suburbs
Draaiboek PG du Plessis
Met Marius Weyers
Sandra Prinsloo
Don Lamprecht
Uitgereik 1973
Speeltyd 90 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n drama. Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel.

Hoofrolspelers

Storielyn

Die stuk speel af in 'n armoedige suidelike voorstad van Johannesburg. Jakes is die "zef" ou wat 'n ma soek vir sy laaitie. Tiemie, die ma, wil egter niks hiervan weet nie. Sy wil wegkom uit die "suburbs", met 'n ryk man trou en "van geweet wees". Haar broer, Tjokkie is die siener wat onder meer "sien" hoe 'n ander man as Jakes haar swanger maak. Natuurlik met rampspoedige gevolge.

Sien ook

Tags:

1973 Siener In Die Suburbs Genre1973 Siener In Die Suburbs Hoofrolspelers1973 Siener In Die Suburbs Storielyn1973 Siener In Die Suburbs Sien ook1973 Siener In Die SuburbsAfrikaansHertzogprysPG du Plessis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelperdNedersettingNiemetaalWikimedia-stigtingWekkerDierSonnestelselSeksposisiePuberteitVleilandPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEmfiseemDaggaSteve BikoHarry PotterStikstofEjakulasiePoesJohannes MeintjesWater (molekuul)Etniese groepSpringbokDonkieSkarlakenkoorsLionel MessiSlag van BloedrivierFotosinteseKommunismeSowjetunieHernubare energieMeningsverskil oor aardverwarmingGenitale vratSebraLys van Griekse mitologiese figureAfvalbestuurPolisieMiteVakbondStilleweJanie du PlessisTandbederfLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PenisReënspinnekopBorskankerGriepPornografiese akteurAnrich HerbstKoringGeskiedenis van Suid-AfrikaMaagGedigSeekoeiTeam Fortress 2KompasKappie (skryfteken)KrieketBlourokkeMolekuulHeupMetaalGevolge van aardverwarming op oseaneDuitsManie LibbokAardverwarmingMagnetismePropagandaMynbouNag van die lang messeVoëlSpierKultuurTelevisieWaterDiarreePadda🡆 More