Eenheid Siemens

Die siemens (simbool S) is die SI-eenheid vir die elektriese geleidingsvermoë en kom ooreen met 1 1 k g m 2 A − 2 s − 3 A^s^}}} .

Die siemens is die omgekeerde van die ohm: .

I = stroomsterkte R = weerstand U = spanningsverskil

Omdat die siemens die teenoorgestelde van die weerstandseenheid ohm is, word dit deur elektrotegnici ook mho genoem, en word as 'n omgedraaide hoofletter omega geskryf: .

'n Weerstand van 1 ohm het 'n geleidingsvermoë van 1 siemens.

Die eenheid siemens is na die Duitse uitvinder Werner von Siemens vernoem

Bronne

Tags:

SI-stelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VaginaVlag van Suid-AfrikaOopbroninhoudVaginale kankerSelfmoordBevolkingsafnameDundermBoor (element)SkildklierKatoenDrakensbergeLettergreepNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAandagstreepTweede WêreldoorlogKoolstofdioksiedJode in Suid-AfrikaMensTrappe van vergelykingVierkantswortelNuwe TestamentKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGregoriaanse kalenderGoudkus (streek)MiltHomofoonHandbalVrystaatKunselementeOlimpiese Somerspele 2024KultuurLidwoordKolonisasieBreinvliesontstekingGrondsoorteVraag en aanbodChristendomSoutsuurLDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKunsGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondDoelwitWikiquoteInligtingIntensiewe vormPikkewynClanwilliam-sandvisSaartjie BaartmanBloukraanvoëlElon MuskAbstraksie (rekenaarwetenskap)Google MapsBeurtkragWet op NaturellengrondTaalPenisPlantAsemhalingJacques LootsMielieMenslike seksuele gedragReënBruto binnelandse produkBybelLeierKonflik (proses)SkoolVliegtuigDistrik SesLenteKorrupsieJansenvilleWetenskaplike klassifikasieBeaufortskaalReënvalbepalingMuskeljaatkat🡆 More