Sielkundige

Die begrip sielkundige kan verwys na:

  • 'n geesteswetenskaplike wat menslike gedrag op 'n sistematiese wyse bestudeer
  • 'n geregistreerde praktisyn wat geskool is in die sielkunde en wat psigometriese-, terapeutiese-, en voorligtingsdienste verskaf

In Suid-Afrika word die gebruik van die titel beheer deur die Professionele Raad vir Sielkunde, onderworpe aan die Wet op Gesondheidsberoepe, (Wet 56 van 1974). Om as sielkundige te registreer moet 'n kandidaat:

  1. in besit wees van 'n geakkrediteerde meestersgraad in die sielkunde
  2. 'n goedgekeurde internskap van twaalf maande afhandel, en
  3. die Nasionale Raadseksamen slaag.

Daar word ook deur die Minister van Gesondheid bepaal dat, vanaf 1 Januarie 2003, sielkundiges gemeenskapsdiens van twaalf maande moet voltooi.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ItaliëOlimpiese SpeleSeegolfMenslike seksuele gedragSwart nasionalismeMantisChristendomWaarheid-en-versoeningskommissieVervoerDuitse maselsInsekEienaamVerlede tydWaterbesoedelingKoorsblaarVerantwoordelikheidBorskankerNatuurbewaringRookgewoonteDaggaKonsonantNedersettingBywoordGewone breukePriemgetalDemi Lee MooreUitwerking van klimaatsveranderingOorkruipersMondMosambiekkanaalTierMobutu Sese SekoKoedoeAlkoholismeWesterse filosofieAkademiaPrivaat maatskappyAbsolute monargiePuberteitGeelhoutGewasboerdery in Suid-AfrikaMediese diagnoseAanpassingskapasiteitSamestellingSirkelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeArmoedeverligtingLys van Afrikaanse rolprenteSoortnaamWiki CommonsRob HersovReg tot ‘n gesonde omgewingWoestynBernice WestSeekatBek-en-klouseerDieregeluideSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Direkte en Indirekte redeAborsie in Suid-AfrikaMigrasie van diereWaatlemoenSendelingposisieAfrikanersSteenkool in Suid-AfrikaEngelsAtoomMeeueWaterbesparing in Suid-AfrikaVraag en aanbodVaginale kankerTradisionele literatuurVolhoubare ontwikkelingRekenaarMonoloogBTW🡆 More