Sidon

Sidon, plaaslik bekend as Saida (Arabies: صيدا), is die derde grootste stad in Libanon.

Dit is aan die Mediterreense kus geleë in die goewernement Suid-Libanon, waarvan dit die hoofstad is. Tirus, in die suide, en die Libanese hoofstad, Beiroet in die noorde, is albei sowat 40 km van daar. Sidon het 'n bevolking van sowat 80 000 binne die stadsgrense, terwyl sy metropolitaanse gebied meer as 'n kwartmiljoen inwoners het.

Sidon

صيدا

Saida
Stad
Sidon
Koördinate: 33°33′38″N 35°22′33″O / 33.56056°N 35.37583°O / 33.56056; 35.37583 35°22′33″O / 33.56056°N 35.37583°O / 33.56056; 35.37583
LandLibanon
DistrikSidon-distrik
Oppervlak
 • Stad7,82 km2 (3,02 vk. myl)
 • Metro
25 km2 (10 vk. myl)
Bevolking
 • Stad~80 000
 • Metro
266 000
TydsoneUTC+2

Oorsig

I10
Z4
D46
V1
N35
G1
T14N25
1ste Oorgangstydperk:
ḏjdwn
in hiërogliewe
I10
D46
D46
V1
N35
G1
T14N25
O49
Middelryk van Egipte:
ḏddwn
in hiërogliewe

Die Fenisiese naam, Ṣīdūn (𐤑𐤃𐤍), het waarskynlik iets soos "vissersdorp" beteken. Dit word in Papyrus Anastasi I Djedouna genoem. In Bybelse Hebreeus is dit Ṣīḏōn (צִידוֹן) gespel en in klassieke Siries Ṣidon (ܨܝܕܘܢ). Dit is vergrieks tot Sidṓn (Σιδών) en gelatiniseer tot Sidon. Die naam verskyn in klassieke Arabies as Ṣaydūn (صَيْدونْ) en in moderne Arabies as Ṣaydā (صيدا).

As 'n Romeinse kolonie het dit die amptelike naam Colonia Aurelia Pia Sidon gekry ter ere van sy keiserlike borg. Tydens die Kruistogte was Sidon in Latyn bekend as Sagittus en in Frans as Saete, Sayette of Sagette.

In Genesis is Sidon die oudste seun van Kanaän, 'n seun van Gam, en dus was Sidon 'n agterkleinseun van Noag.

In die jare voor die Christendom het baie volke Sidon verower: die Assiriërs, Babiloniërs, Egiptenare, Perse, Grieke en eindelik die Romeine.

Herodes die Grote het Sidon besoek. Beide Jesus en Paulus het dit ook na bewering besoek. Die stad is eindelik deur die Arabiere verower en toe deur die Ottomaanse Turke.

Verwysings

Skakels

  • Sidon  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

ArabiesBeiroetLibanonMediterreenseTirus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede VryheidsoorlogItaliaansBeaufortskaalReënspinnekopSkisofrenieRassismeMeningsverskil oor aardverwarmingLongNiersteenSkaapToekoms van die AardeSokkerHiënaGrondwetVoornaamwoordMetaalSwawelKameelperdMasturbasieWewervoëlsGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKaliumKoos KombuisSuid-Afrikaanse WeermagArgentiniëVolstruisKinderregteGoudRumatiekPlae van EgipteOu Apostoliese KerkMangelontstekingKoos BekkerMaria MagdalenaVersamelnaamJakobRobert SobukweGroepsdrukBukkakeRodiumBaälGlenys LynneSportWaarnemingMateriaalVlekvrye staalTandbederfPoesKlem-in-die-kaakWiskundeAfrikaanse woordelys en spelreëlsVerdampingBTWOrgasmeLidwoordOutismeFrankrykPenisverlengingEvangelies Gereformeerde KerkVratShakaGeweldHartseerMiskruierSpysverteringstelselRuslandJo BlackSirkelBoer Soek 'n VrouQuebecJacques LootsWikiPretoriaDooie SeePortugeesRobbeneiland🡆 More