Sir Sidney Smith Bell (1805 – 1873) was 'n regter van die Kaapse hooggeregshof.
Hy is gebore in 1805 in Londen en studeer in Edinburg. In Kaapstad word hy in 1851 aangestel as regter van die Hooggeregshof, as waarnemende Hoofregter in 1857 en Hoofregter in 1868. Hy tree in 1873 af en is in dieselfde jaar oorlede.
Sidney Smith Bell | |
Waarnemende Hoofregter van die Kaapkolonie | |
Ampstermyn 1855 – 1858 | |
Monarg | Victoria |
---|---|
Voorafgegaan deur | John Wylde |
Opgevolg deur | William Hodges |
Hoofregter van die Kaapkolonie | |
Ampstermyn 1868 – 1874 | |
Monarg | Victoria |
Voorafgegaan deur | William Hodges |
Opgevolg deur | John de Villiers |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1805 Londen, Verenigde Koninkryk |
Sterf | 1873 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Sidney Smith Bell, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.