Witmelkhout: Plantspesie

Die Witmelkhout (Sideroxylon inerme) is 'n struik of 'n boom wat in Suid-Afrika voorkom in 'n strook langs die kus vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Mosambiek en is inheems in die Wes-Kaap, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga.

Buite Suid-Afrika is die boom inheems in Aldabra, Comore-eilande, Eswatini, Kenia, Mosambiek en eilande, Somalië, Tanzanië en Zimbabwe.

Witmelkhout
Witmelkhout: Galery, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Sapotaceae
Genus: Sideroxylon
Spesie:
S. inerme
Binomiale naam
Sideroxylon inerme
L., (1753)
Sinonieme
  • Calvaria inermis (L.) Dubard
  • Roemeria inermis (L.) Thunb.

Die bome is blaarryk en groei meestal naby die see. Die vrugte is vlesig, persswart en sowat 1.2 cm in deursnee. Hulle is eetbaar maar nie almal is smaaklik nie. Die bome leef lank. Bekende Witmelkhoutbome is die "Poskantoorboom" in Mosselbaai, die "Fingo" boom in Peddie en die "Verdragsboom" in Woodstock.

Die spesie het drie subspesies:

  • Sideroxylon inerme subsp. cryptophlebium (Baker) J.H.Hemsl.
  • Sideroxylon inerme subsp. diospyroides (Baker) J.H.Hemsl.
  • Sideroxylon inerme subsp. inerme

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Witmelkhout GaleryWitmelkhout Sien ookWitmelkhout BronneWitmelkhout VerwysingsWitmelkhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cristiano RonaldoSoweto-opstandMeningsverskil oor aardverwarmingMIVAbstraksie (rekenaarwetenskap)OopbroninhoudMisdaadSywurmBoelieryMenslike skeletBloemfonteinWortelLyfstraf in skoleEmfiseemVraag en aanbodIndiese OseaanAndré JacobsDigtheidRuslandSaartjie BaartmanMetafoorRuan PienaarAnglo-BoereoorlogDokterMagnetismeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingSowjetunieBloedingKuberkrakerKakiebosNatuurlike hulpbronSoogdierPikkewynAfrikanersGoogleSaldanhabaaiLeeuAfrikaansKnieElandréPoësieFluoorLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)JagluiperdJana CilliersJoseph LynchYstervarkDermpoliepVarkEkonomie van Suid-AfrikaHemelvaartSeksposisieGalileo GalileiBeurtkragBokmakierieLeonardo da VinciOnomatopeeSwawelJan CombrinkEvangelies Gereformeerde KerkKoos BekkerNatuurrampOutismeVryheidsdagHernubare energieKlawers (speelkaarte)PapegaaieLieweheersbesieElzette MaarschalkNierversakingWindkragKliniese depressie🡆 More