Sibusiso Sithole

Sibusiso Camagu Thokozani 'S'bura' Sithole is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler.

Sithole draf meestal as vleuel of senter op die veld uit. Hy verteenwoordig die Sharks in die Currie- en Vodacombeker.

S'bura Sithole Rugbyportaal
Volle naam Sibusiso Camagu Thokozani Sithole
Geboortedatum 14 Junie 1990 (1990-06-14) (33 jaar oud)
Geboorteplek Queenstown, Suid-Afrika
Lengte 1.82 m
Massa 94 kg
Skool Queen’s College
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel / senter
Jeugspanne
Jare Span
2006–2008
2009–2011
Grens Bulldogs
Natalse Haaie
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–
2013–
Natalse Haaie
Sharks
52
27
(100)
(20)

Sithole het in 2013 tydens die Sewes Wêreldbeker in Moskou vir Suid-Afrika gespeel.

In Mei 2014 is Sithole, as een van agt nuwelinge, vir 'n Springbok-oefenkamp opgeroep. Hy het egter nie die geleentheid gekry om as 'n Springbok op die veld uit te draf nie.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

CurriebekerNatal SharksRugbySenterSuid-AfrikaanseVleuelVodacombeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PerdEskomEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLiewe HeksieKarooCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSeksismeMiddelmisbruikBrittany Ashton HolmesE-posSamestellingSteenkool in Suid-AfrikaOogproblemeMaanNatuurbewaringEufemismeMiddeloorontstekingSimon PetrusHeupOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHulpwerkwoordLVratInsekDriedimensioneelVarkSwawelGoogle MapsLys van Afrikaanse digtersVoortrekkermonumentSirkelVergelykings (taalkunde)AkademiaChris HaniTelefoonItaliëKasteel die Goeie HoopWiki CommonsVaginaPaarl GimnasiumAluminiumKeramiekNieuwoudtvilleMondMynbouAfro-AmerikanersWeer (meteorologie)Neurenberg-verhoreWinterLetterlike en figuurlike taalgebruikDrakensbergeLys van Nederlandse skildersViëtnamWaarheid-en-versoeningskommissieGeweldBlack SashAdolf HitlerDeelteken en umlautSkooluniformVloeistofIdioomCristiano RonaldoProvinsies van Suid-AfrikaWieg van die MensdomReënSkildklierGeelsugGriekwa-AfrikaansOrale seksGenitale vratTweede Nuwe JaarMateriaalAbstraksie (rekenaarwetenskap)Chemiese elementBorskankerInflasieLeeuKunsmis🡆 More