Shuangjiang

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne.

Sontermyne
  Lengtegraad     Termyn     Datum
 Lente
  315°   Lichun  4-5 Februarie
  330°   Yushui  18-19 Februarie
  345°   Jingzhe  5-6 Maart
  0°   Chunfen  20-21 Maart
  15°   Qingming  4-5 April
  30°   Guyu  20-21 April
  Somer
  45°   Lixia  5-6 Mei
  60°   Xiaoman  21-22 Mei
  75°   Mangzhong  5-6 Junie
  90°   Xiazhi  21-22 Junie
  105°   Xiaoshu  7-8 Julie
  120°   Dashu  22-23 Julie
 Herfs
  135°   Liqiu  7-8 Augustus
  150°   Chushu  23-24 Augustus
  165°   Bailu  7-8 September
  180°   Qiufen  23-24 September
  195°   Hanlu  8-9 Oktober
  210°   Shuangjiang    23-24 Oktober
  Winter
  225°   Lidong  7-8 November
  240°   Xiaoxue  22-23 November
  255°   Daxue  7-8 Desember
  270°   Dongzhi  21-22 Desember
  285°   Xiaohan  5-6 Januarie
  300°   Dahan  20-21 Januarie

Shuangjiang (Chinees: 霜降; pinyin: shuāngjiàng) of soko (Japannees: 霜降) is die 18de sontermyn en die laaste termyn van die herfs. Dit is die tyd wanneer dit begin ryp. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 210° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 225° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op die lengtegraad 210° is.

Volgens die Gregoriaanse kalender begin dit gewoonlik omstreeks 23 Oktober en eindig dit omstreeks 7 November.

Pentades

Elke sontermyn word in drie pentades verdeel. Die pentades van shuangjiang is:

  • Eerste pentade: Die jakkalse maak offerandes van diere (豺乃祭獸).
  • Tweede pentade: Die plante word geel en verloor hul blare (草木黃落).
  • Laaste pentade: Alle insekte begin hiberneer (蟄蟲咸俯).

Verwysings

Eksterne skakels

Vorige termyn
Hanlu (寒露)
Shuangjiang (霜降) Volgende termyn
Lidong (立冬)

Tags:

MaansonkalenderOos-AsiëSontermyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasiebouDolfynAarverkalkingCradock-4SwartrenosterAmhariesChroniese siekteSlawernySpelerposisies in rugbyMensJeugdagKlimaatveranderingXhosaMuishondKorrupsieAngssteuringJan van TonderPretoriaBedreigde spesieGrondHoofkarakterErektiele disfunksieSportRenteAfkortingSimmetrieLys van Afrikaanse televisiereekseStikstofWêreld- Ekonomiese ForumAtriale fibrillasieTsoenamiBybelBerghaanLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRefentse MorakeDierSeisoenWetenskaplike klassifikasieMenslike seksuele gedragTelkomKondensasieMobutu Sese SekoSkaapSuikersiekteLys van Kaapstad se voorstedeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKarooMisdaadromanMiskruierSeptimius AwardsHartaanvalHeupvervangingHoopMoedersdagLyfstraf in skoleHipoteseNadia ValvekensWolfMeervoudSimboolSanskritLys van Afrikaanse skrywersNasionalismeLatynAntoniemRacheltjie de BeerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaReënMuskeljaatkatKasteel die Goeie HoopGawes van die Heilige GeesGoogle TranslateNoordwesTydAfrikaanse WikipediaVerkleinwoordRobbeneiland🡆 More