Showmax: Multinasionale vermaaklikheidsmaatskappy

Showmax is 'n video-op-aanvraag-diens wat in Suid-Afrika beskikbaar is.

Dit laat gebruikers toe om rolprente en ander programme op hulle eie tyd op 'n mobiele toestel of rekenaar te kyk. Dit bied ook talle Afrikaanse programme en rolprente.

Showmax
Showmax: Inhoud, Showmax oorspronklike inhoud, Verwysings
URL showmax.com
Soort webwerf video-op-aanvraag
Registrasie Vereis
Beskikbare tale Engels, Afrikaans, IsiZulu, Sepedi, Tswana, Sesotho, Xhosa en Pools.
Eienaar Naspers
Geskep deur Naspers
Gelanseer 19 Augustus 2015; 8 jaar gelede (2015-08-19)
Huidige status Aanlyn

Die diens is op 19 Augustus 2015 geloods. Showmax is 'n filiaal van Naspers.

Inhoud

In Afrika bestaan die Showmax-katalogus uit Hollywood-, Britse, Keniaanse en Suid-Afrikaanse inhoud. Buite Afrika bestaan die Showmax-katalogus uit kykNET International, M-Net en Via-inhoud wat hoofsaaklik gerig is op 'n Afrikaanssprekende gehoor.

In Pole, bied Showmax plaaslike programme en films, insluitende politieke satire en titels deur Poolse regisseurs.

Showmax het inhoud in Engels, Afrikaans, IsiZulu, Sepedi, Tswana, Sesotho, Xhosa en Pools.

Showmax oorspronklike inhoud

Tali's Wedding Diary

Op 13 Junie 2017, het Showmax aankondig die verfilming van sy eerste oorspronklike reeks “Tali's Wedding Diary”, 'n spotdokumentêr met Julia Anastasopoulos, het begin.

Op 16 November 2017 het Showmax 'n voorskou vir Tali's Wedding Diary vrygestel. Dit was aangekondig dat dit op 14 Desember 2017 op Showmax beskikbaar sal wees.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Showmax InhoudShowmax oorspronklike inhoudShowmax VerwysingsShowmax Eksterne skakelsShowmaxAfrikaansRolprentSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofpynDolfynNatuurbewaringReg tot ‘n gesonde omgewingBatePoesNierAfrikaanse WikipediaAfrikaansBosluisbytkoorsNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJuan Antonio VillacañasKolonoskopieMagnetismeVerenigde KoninkrykGrondbewerkingDataverwerkingStilleweWaarheid-en-versoeningskommissieVulvaAandagstreepMusieksimboleJan van TonderKoos du PlessisProteïenDramaLyfstraf in skoleHoofkarakterDiepaartromboseJaco JacobsAardedagEeuKameelperdAfrikaanse woordelys en spelreëlsDriedimensioneelGemeenskapsorganisasieBiologieCorioliskragKwaZulu-NatalEngelsNic de JagerKweekhuiseffekSamestellende afleidingDaggaSwawelBokmakierieGeslagThys die BosveldklongAkwariumKarlien van JaarsveldHondBywoordVerantwoordelikheidHomoniemOorstromingSebraGlasKaapstadKaliumBloeddrukPriemgetalWiskundeKVerenigde State van AmerikaVigsNasionalismeBreinkaartEkologieSlangKondensasieRymKolonisasieEiffeltoringViëtnamoorlogNeerslagMartin Luther King jr.Kaart🡆 More