Shirerivier

Die Shirerivier is 'n rivier in Malawi en Mosambiek.

Die rivier is die uitloop van Malawimeer en vloei in die Zambezirivier in. Dit is 402 km lank en die riviervallei is deel van die Groot Skeurvallei.

Shirerivier
Die Shirerivier.
Die Shirerivier.
Die Shirerivier.
Oorsprong Malawimeer
Monding Zambezirivier
Stroomgebied Malawi
Mosambiek
Lengte 402 km
Oorspronghoogte 474 m
Shirerivier
Veerboot in Mosambiek

Die stroomsterkte van die Shire hang van die watervlak van die Malawimeer af. Normaalweg vloei die rivier die hele jaar, maar daar is vermeldings uit die jare 30' wat aandui dat die rivier tydens 'n droogte van verskeie jare droog geloop het.

Die Shirerivier gaan deur die Malombemeer.

Vislewe

Daar is baie vis spesies in die rivier; van die bekendste is die Shire-kurper en die Shire-stekelpaling.

Tags:

Groot SkeurvalleiMalawiMalawimeerMosambiekZambezirivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Heks van HexrivierTweede Nuwe JaarVennootskapSpysverteringstelselC. Louis LeipoldtMiddeloorontstekingNG gemeente JansenvilleMusiekReënEkonomieKaapse florarykToutrekBelastingSeksposisieKolorektale kankerWekkerGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBosluisKunselementeHartversakingPampoentjiesDierEkotoerismeBoelieryMaagsweerInsekBruin menseSpreeuPoësieBiologieMaagBlourokkeGevolge van aardverwarming op oseaneNatuurrampTaalPrimêre sektor van die ekonomieVolstruisEugenetikaGasVulkaanWetenskaplike metodeXenofobie in Suid-Afrika22 AprilTropiese sikloonWoordeboek van die Afrikaanse TaalWeskusEienaamCorioliskragGeografie van Suid-AfrikaGlasNeonTennisWebjoernaalJudaïsmeHemelvaartsdagMynbouVrouAardeSirkusDeelwoordGamelanLeeuRekenaarElon MuskGalileo GalileiAluminiumStadKarooEeuPad na jou hartRonelda KamferJaco JacobsSitrusAborsieGroepsgebiedewetLionel MessiWebwerf🡆 More