Shire-Kurper

Die Shirekurper (Oreochromis shiranus) is 'n varswatervis wat in die Malawimeer, die onderste gedeelte van die Shirerivier en die onderste gedeelte van die Zambezirivier voorkom.

Hulle kom ook in die Chilwa- en Chiutamere voor. In Engels staan die vis bekend as die Shire tilapia.

Shirekurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Genus:
(Günther, 1889)
Spesie:
O. shiranus
Binomiale naam
Oreochromis shiranus

Voorkoms

Die vis is olyfkleurig met 'n ligte roomkleurige of geel skynsel. By die volwasse mannetjies word die rante van die dorsale- en stertvinne helder oranje. Die vis word tot 37 cm lank.

Habitat

Hulle leef in die rietagtige areas en moerasse asook in beskermde plantwortelareas langs rivieroewers. Hulle vreet alge, plante en fitoplankton. Die vis broei gedurende die somer nadat die mannetjies 'n nes gebou het van 50–90 cm in deursnee. Die wyfies is mondbroeiers.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Shire-Kurper VoorkomsShire-Kurper HabitatShire-Kurper Sien ookShire-Kurper Eksterne skakelShire-Kurper BronShire-Kurper VerwysingsShire-Kurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BysteekGregoriaanse kalenderKorrupsieKarakteriseringOnderhoudKrugerwildtuinDramaTrigeminale neuralgieMonopolyViëtnamChloorAsiëBelastingJaco JacobsFacebookSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KonjunktivitisToutrekAkademiaAnale kankerSonkragOrgasmeGautengWeer (meteorologie)Johannes MeintjesWerkersdagSportMaagsweerTsoenamiKindersiektesMaatskappyVierkantswortelSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLeeuVlinderMensPapierShakaWet op NaturellengrondMagnetismeMisdaadromanPubliekJan van TonderTylaAkuutTienerKaapstadse waterkrisis 2015-2018HartaanvalSuurstofAfkortingEugenetikaJansenvilleGeboorteJode in Suid-AfrikaNiemetaalElektroniese of digitale mediaPinksterAfvalbestuurGoudPoësieVaste stofGroepsdrukTekstielLiefdeGianna MichaelsKarooGeskiedenis van AfrikaansMassaVleilandCarike KeuzenkampRugbyMandalaGemeenskapsorganisasieMiltInentingNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van Afrikaanse rolprente🡆 More