Shimon Peres

Shimon Peres (Hebreeus: שמעון פרס ), gebore as Szymon Perski, (2 Augustus 1923 in Vishnyeva, Pole – 28 September 2016 in Ramat Gan) was 'n Israelse politikus.

Hy was eers lid van die Mapai-party, daarna die Rafi-, die Verbond-, die Arbeidsparty en uiteindlik Kadima.

Shimon Peres Shimon Peres
שמעון פרס (he)
Shimon Peres
Peres in 2009

Ampstermyn
15 Julie 2007 – 24 Julie 2014
Eerste minister Ehud Olmert, Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Dalia Itzik (wnd.)
Opgevolg deur Reuven Rivlin

Ampstermyn
4 November 1995 – 18 Junie 1996
Voorafgegaan deur Yitzhak Rabin
Opgevolg deur Benjamin Netanyahu
Ampstermyn
13 September 1984 – 20 Oktober 1986
Voorafgegaan deur Yitzhak Shamir
Opgevolg deur Yitzhak Shamir
Ampstermyn
22 April 1977 – 21 Junie 1977 (waarnemend)
Voorafgegaan deur Yitzhak Rabin
Opgevolg deur Menachem Begin

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
2001 – 2002
Ampstermyn
1992 – 1995
Ampstermyn
1986 – 1988

Minister van Verdediging
Ampstermyn
1995 – 1996
Ampstermyn
1974 – 1977

Minister van Finansies
Ampstermyn
1988 – 1990

Minister van Vervoer
Ampstermyn
1970 – 1974

Persoonlike besonderhede
Gebore Szymon Perski
(1923-08-02)2 Augustus 1923
Wiszniew, Pole
Sterf 28 September 2016 (op 93)
Ramat Gan, Israel
Politieke party Mapai, Rafi, Verbond, Arbeidsparty, Kadima
Eggenoot/-note Sonya Gelman
Kind(ers) 3
Alma mater The New School
New York-universiteit
Harvard-universiteit
Religie Judaïsme
Jasser Arafat en Shimon Peres

Peres is oorspronklik afkomstig uit Pole, maar emigreer in 1934 na die Britse mandaat van Palestina.

Hy was die Eerste Minister in 1977 (waarnemend), van 1984 tot 1986 en van 1995 tot 1996 gewees. Hy het ook van 2007 tot 2014 die amp van president beklee. Daarbenewens het hy (adjunk-)ministersposte beklee en was hy baie jare lank 'n partyleier. Van 1959 tot 2007 was hy 'n lid van die Knesset gewees.

Peres het sy mening gewysig en 'n voorstander van die Tweestaatoplossing geword: naas Israel, ook 'n Palestynse staat.

In 1994 het hy vanweë die Oslo-ooreenkomste saam met Jasser Arafat en Yitzhak Rabin die Nobelprys vir Vrede ontvang.

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Yitzhak Rabin
Eerste Minister van Israel
1977 (wnd.)
Opgevolg deur
Menachem Begin
Voorafgegaan deur
Yitzhak Shamir
Eerste Minister van Israel
1984–1986
Opgevolg deur
Yitzhak Shamir
Voorafgegaan deur
Yitzhak Rabin
Eerste Minister van Israel
1995–1996
Opgevolg deur
Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur
Dalia Itzik (wnd.)
President van Israel
2007–2014
Opgevolg deur
Reuven Rivlin

Tags:

19232016HebreeusIsraelKadimaPole

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlinderChris HaniBobby van JaarsveldCovid-19-pandemieBaarmoederSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Stam (taalkunde)WoestynGrondbesoedelingOrthopteraBuffelTitaanUnited Democratic FrontSamestellingPlastiekEnsiklopedieAuschwitz-konsentrasiekampLys van elemente volgens simboolBipolêre gemoedsteuringSaartjie BaartmanWaterbesparing in Suid-AfrikaBrugNasionale VrouedagMagneetMadison IvyAkuutRudi ClaaseJagluiperdGolf (fisika)Carles PuigdemontLærdal-tonnelTrekarbeidBuck AngelAlliterasieRob HersovDiskriminasieEnergieJan-Willem BreureTaalDooie SeeAalwynAngssteuringBakterieMiltDikdermChemiese elementSatellietWoordeboekAardeBorsklierOplossing (chemie)Apokriewe boekeJodePinksterMangelontstekingSilwerKraaiWoudPerdWelwitschiaKankerKoringLatynAppendiksSwartrenosterAlkoholismeSonpaneelInternetSpierPersoonlikheidOranjerivierVerenigde State van AmerikaAardverwarmingGawes van die Heilige GeesAnneli van Rooyen🡆 More