Royal Dutch Shell

Royal Dutch Shell (algemeen bekend as Shell) is 'n Nederlands-Britse multinasionale maatskappy, behorende tot die supergrotes, die ses grootste staatsonafhanklike oliemaatskappye ter wêreld.

Shell is tewens die winsgewendste onderneming van Nederland.

Royal Dutch Shell plc
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1907
Hoofkantoor Den HaagNederland
SleutelpersoneBen van Beurden (H.U.B.)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieEnergie
Produkteru-olie, aardgas, chemie, volhoubare energie
Inkomste$421 miljard (2014)
Netto inkomste$14,9 miljard (2014)
Werknemers94 000 (2014)
Webwerfwww.shell.com
Royal Dutch Shell
Shell se hoofkantoor in Den Haag, Nederland
Royal Dutch Shell
Shell se oliedepot in Kowloon, Hongkong

Met 'n omset van ruim VS$421 miljard (2014) in meer as 140 lande, is Royal Dutch Shell een van die grootste privaatondernemings ter wêreld. Sedert 2012 produseer die maatskappy meer gas as olie.

Afdelings

Royal Dutch Shell is as energiemaatskappy in die volle produksieketting aktief, vanaf die eksplorasie van energiebronne, die raffinering en ten slotte die verkoop van die finale produkte as petrol en diesel via 'n netwerk van vulstasies. Die onderneming behels tans ses afdelings:

  • eksplorasie en produksie van petroleum en aardgas
  • raffinering en aankope
  • gas en vloeibare aardgas
  • elektrisiteit
  • chemies
  • korporatief en ander

Die hoofstroombedrywe van Shell was in 2014 vir sowat 80% van die totale wins van die onderneming verantwoordelik.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

NederlandOndernemingVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrapDolfynLettergreepAppel (sanger)Wayde van NiekerkAborsie in Suid-AfrikaKaliforniëGroot DepressieVaginaGrondbesoedelingGeldSosiale mediaKobus LombardTsoenamiLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHolocaustLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRolprentKasteel die Goeie HoopMieliestronkSuikersiekteLys van bekende Suid-AfrikanersSkoenlapperHoofpynBetonSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSonLionel PetersonDirekte en Indirekte redeAgtervoegselSaldanhabaaiAppelLiewe HeksieTrevor ManuelDawidVleilandEmfiseemGriekse mitologieElektrisiteitsvoorsieningTandbederfPesachAce MagashuleMosesKlavierLys van elemente volgens simboolKlem-in-die-kaakAalwynJanie du PlessisEnsiklopedieSokkerGoogleGewone luislangRobbeneilandAbstraksie (rekenaarwetenskap)Komplementêre kleureCutt GlasVolstruisOntkiemingVoorvoegselVaalrivierBosluisbytkoorsDataverwerkingAardverwarmingMierMielieWet op Bantoe-onderwysCovid-19-pandemieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBosvarkFrankrykKatoenNagapieMisdaadroman🡆 More