Shaun Bartlett

Thurston Shaun Bartlett (gebore op 31 Oktober 1972 in Kaapstad) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler (doelskieter).

Hy speel die grootste deel van sy loopbaan (van 1996 tot 2006) oorsee, waar hy in Engeland die Premier Liga-toekenning vir die beste doel van die 2001/2-seisoen kry. Van 1995 tot 2005 het hy in 74 wedstryde uitgedraf en 28 doele vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan (Bafana-Bafana) geskiet. Die laaste klub waarvoor hy uitgedraf het was Bloemfontein Celtic.

Shaun Bartlett
Persoonlike inligting
GeboortenaamThurston Shaun Bartlett
Gebore31 Oktober 1972 (1972-10-31) (51 jaar oud)
GeboorteplekKaapstad, Suid-Afrika
Lengte1,85 m
SpeelposisieAanvaller (afgetree)
Jeugloopbaan
Norway Parks
Vasco Da Gama
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1992–1995Ajax Kaapstad116(48)
1996–1997Colorado Rapids36(9)
1997MetroStars13(2)
1997–1998Ajax Kaapstad (leen)18(8)
1998–2000FC Zürich77(27)
2000–2006Charlton Athletic123(24)
2006–2008Kaizer Chiefs31(11)
2008–2009Bloemfontein Celtic8(0)
Totaal422(129)
Nasionale span
1995–2005Suid-Afrika74(28)
Spanne bestuur
2012-Golden Arrows (assistent-bestuurder)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 4 April 2009.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 4 April 2009

Klubs

Jaar Klub Wedstryde Doele
1992–1995 Ajax Kaapstad 116 48
1996–1997 Colorado Rapids 36 9
1997 Red Bull New York 13 2
1997–1998 Ajax Kaapstad (gehuur) 18 8
1998–2000 FC Zürich 77 27
2000–2006 Charlton Athletic 123 24
2006–2008 Kaizer Chiefs 31 11
2008–2009 Bloemfontein Celtic 8 0

Verwysings

Tags:

197231 OktoberBloemfontein CelticEngelandKaapstadPremier LeagueSokkerSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse nasionale sokkerspan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarsismeSigaretVlinderOligopolieLys van Griekse mitologiese figureLeierWikimedia-stigtingDulcie van den BerghIgtiologieHokkieHemelvaartsdagKoorsGNU-lisensie vir vrye dokumentasieSeksposisiePsigopatieJaarDroogteBeaufortskaalKunsmatige intelligensieKoolhidraatInstagram7de LaanPersoonlikheidDrinkwatervoorsieningJohannesburgAnale seksIronieLandbouSinoniemKunsErns GrundlingMusieksimboleKlimaatveranderingBloedvergiftigingSkaapJan van TonderLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVlekvrye staalYstertydperkDuitslandBrugOntbossingHeupvervangingLys van landeBestaansboerderyMenslike seksuele gedragBlourokkeTsoenamiRooilipslangOrale seksKunsmisSuikerbekkiesNasionale PartyOorstromingSwart nasionalismeBalletStres in hoërskoolMusiekPriemgetalFopnuusAfleiding (taalkunde)NamakwalandSpelerposisies in rugbySkisofrenieGeskiedenis van AfrikaansHennie MaasRuan PienaarMasturbasieVigsYstervarkVingerseksTrevor ManuelLongontstekingVolhoubare ontwikkelingMenstruasieKernkragAdolf HitlerNier🡆 More