Sharon Laws

Sharon Laws (7 Julie 1974 – 16 Desember 2017) was 'n Britse professionele fietsryer en omgewingskonsultant.

Sharon Laws
In Switserland in 2009

Laws is gebore in Nairobi, Kenia en het grootgeword in Bourton-on-the-Water, Gloucestershire. Sy het onder andere in Uganda, Suid-Afrika, Zimbabwe en die Verenigde Koninkryk gewoon. Sy behaal 'n MSc-graad in bewaring en werk voor en tydens haar fietsryloopbaan as 'n omgewingskonsultant vir die Britse regering, die Verenigde State en die mynmaatskappy Rio Tinto in Australië.

Sy wen onder andere twee Cape Epic wedrenne en ook die Britse Nasionale padkampioenskap in 2012. Sy sterf aan servikale kanker op 16 Desember 2017.

Verwysings

Tags:

16 Desember197420177 Julie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandAsiëJo BlackMenslike penisgrootteN.P. van Wyk LouwAuschwitz-konsentrasiekampWaverHolocaustDulcie van den BerghFiksieGenesisDermpoliepAsmaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BrasiliëLongGriekelandBrongitisOosters-Ortodokse KerkOogproblemeSeksuele penetrasieWynand du ToitVrouEuropese Suidelike SterrewagIranPersoonlikheidPaulus van TarsusATweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinKunsWladimir PoetinGhanaWaterhertPalmsondagMakazole MapimpiSteve HofmeyrCleopatra VIILeeu2024 Japannese Grand PrixPolitieke partyYouTubeNarsismeLys van kinderspeletjiesMiljardAtriale fibrillasieBloedsomloopstelselWoordLiewe HeksieMarkus JoosteAnilingusAasblomChristeneSeksueel oordraagbare infeksieBreinvliesontstekingProvinsies van Suid-AfrikaSonnestelselEreksieGeurmiddelLily CarterSkoenlapperKommunikasieLetterkundeMadison IvyRenteHekseryIntensiewe vormKarlien van JaarsveldRooibokGrysstofTyd🡆 More