Shaoyang

Shaoyang (Chinees: 邵阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 7 071 741 in 2010.

Die stad is in die suidooste van China, net wes van Hengyang geleë.

Shaoyang

邵阳
Stad
'n Straattoneel in Shaoyang.
'n Straattoneel in Shaoyang.
Shaoyang is in China
Shaoyang
Shaoyang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 27°15′00″N 111°28′00″O / 27.25000°N 111.46667°O / 27.25000; 111.46667 111°28′00″O / 27.25000°N 111.46667°O / 27.25000; 111.46667
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Oppervlak
 • Totaal8 042 km2 (20 829 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal7 071 741
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Webwerfshaoyang.gov.cn

Shaoyang is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 2500 jaar. Die stad is 'n belangrike ekonomiese stad en vervoerknooppunt van Hunan.

Tags:

ChineesHengyangHunanProvinsies van die Volksrepubliek ChinaVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenosterLys van Griekse mitologiese figureNasionale lied van Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneOogproblemeNatuurlike hulpbronMielieRegardt van den BerghTierboskatMIVKremetartSabbatAkker van der MerweSkisofrenieWebblaaierJo BlackHipoteseEkonomiese sektorSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Pornografiese subgenresTimboektoeIntensiewe vormPubiese hareDesiré GardnerEnsiklopedieFotosinteseMosesVeelpartyhandvesEkotoerismeAOmtrek, oppervlakte en volumeKarlien van JaarsveldLipstiek DipstiekNantesVier temperamenteDaggaKaapse AfrikaansBredasdorpBlindemolSokkerBakterieWoordeboek van die Afrikaanse TaalHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalFetusSaharaTsakaneDie Stem van Suid-AfrikaPretoriaGé KorstenThys die BosveldklongLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesTrekarbeidOrgasmeWiskundige terminologieZoeloeTasché BurgerGoogle MapsBiologieAntarktikaSelfieGewone tarentaalToerismeSwangerskapAfrikaanse WikipediaLys van medisinale kruieErektiele disfunksieIrma SternLys van kleureKrieketKriekHenogHooglied van SalomoVaginaLys van hoofstedeDie Laaste Avondmaal (Leonardo)🡆 More