Shanghai Internasionale Renbaan

Die Shanghai Internasionale Renbaan is 'n motorrenbaan in Jiading, Shanghai, Volksrepubliek China, wat deur Hermann Tilke ontwerp is.

Dit huisves sedert 2014 die Chinese Grand Prix wat 'n rondte van die Formule Een-wêreldkampioenskap vorm. Hierdie renbaan is gebaseer op die vorm van die Chinese karakter shàng 上 (hoogste; "shang" van "Shanghai").

Shanghai Internasionale Renbaan
Shanghai Internasionale Renbaan
Ligging Jiading, Shanghai, Volksrepubliek China
Tydsone UTC+08:00
Koördinate 31°20′20″N 121°13′11″O / 31.33889°N 121.21972°O / 31.33889; 121.21972 121°13′11″O / 31.33889°N 121.21972°O / 31.33889; 121.21972
Kapasiteit 200,000
FIA Gradering 1
Geopen 2004
Boukoste ¥2.6 miljard (VS$450 miljoen, €370 miljoen)
Argitek Hermann Tilke
Groot byeenkomste Formule Een
Chinese Grand Prix
MotoGP
FIA Wêrelduithoukampioenskap
6-uur Shanghai
Wêreldtoermotorkampioenskap
Wedren van China
V8 supermotors
Lengte 5.451 km (3.388 mi)
Draaie 16
Rondterekord 1:32.238 (Michael Schumacher, Ferrari, 2004)

Die baan was die duurste Formule Eenrenbaan toe dit in 2004 voltooi is, teen 'n koste van VS$240 miljoen. Die baan is 5.451 km lank met een van die moeilikste draaikombinasies op die Formule Eenkalender. Draaie 1 en 2 is saam 'n veeleisende 270 grade, 'n regshandige kombinasie wat hoë spoed by die ingang vereis, maar dan verder verskerp teen die uitgang.

Shanghai Internasionale Renbaan
Pylvak (regs) met die kuipe se uitgang in die middel

Die Shanghai Internasionale renbaan is ontwerp vir die hoogste rensnelhede van alle Formule 1-renbane tot op hede. Dit het ook 'n invloed gehad op die rempunte aan die einde van die lang pylvak, waar die baanoppervlak soms verkrummel het as gevolg van die ladings.

Verwysings

Tags:

Chinese Grand PrixFormule EenShanghaiVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NoordwesLandbou in Suid-AfrikaMaroela MediaApostelKrokodilViëtnamoorlogKarakteriseringOorstromingKlimaatsverandering in AfrikaLiewe HeksieNag van die lang messeDolfynBysteekWoestynSonja HerholdtAngina pectorisAppel (sanger)MenseregtedagHartversakingPikkewynBaarmoederElektrisiteitsvoorsieningDawidVaste stofSatellietVoortrekkermonumentSosiale mediaHerpes simplexKankerLys van landeMaanAalwynWieg van die MensdomFopnuusHulpwerkwoordEekhoringCarike KeuzenkampPomeloLewerBalletTelwoordSowjetunieKunsNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNylrivier (Suid-Afrika)WielewaalNetbalHartaanvalWaterbesoedelingOntkiemingBoelieryWet op NaturellengrondGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMuskietEmfiseemVaginaVoornaamwoordTsoenamiSelfoonGoogle TranslateJak de PriesterIranDulcie van den BerghBeeldspraakJaarHoutMensGemeenskapsorganisasieVerenigde State van AmerikaLikkewaanKuberkrakerKokketielOlimpiese Somerspele 2024Vaginale kankerPornografiese akteurReën🡆 More