Shakira: Colombiaanse sangeres, musikant en aktrise

Shakira Isabel Mebarak Ripoll (gebore 2 Februarie 1977 in Barranquilla, Colombia) is 'n sangeres, musikant, aktrise en uitgewer wat onder andere bekendheid verwerf het vir haar ritmiese heupbewegings.

Shakira
Shakira: Biografie, Diskografie, Toere
Shakira in 2011
Agtergrondinligting
GeboortenaamShakira Isabel Mebarak Ripoll
Gebore2 Februarie 1977 (1977-02-02) (47 jaar oud)
Barranquilla, Colombia
Genrespopmusiek, dans, elektronika
EtiketteSony Music
AssosiasiesBeyoncé, Ivete Sangalo
WebwerfShakiraMebarak.com

Biografie

Shakira is op 2 Februarie 1977 in Barranquilla, Colombia, gebore. Sy is die enigste kind van William Mebarak Chadid en Nidia Ripoll Torrado. Sy is van Colombiaanse en Libanese afkoms. Haar pa William is in New York Stad gebore in 'n gesin van Libanon. Toe hy vyf was, het sy gesin na Colombia verhuis. Haar Colombiaanse moederkant het twee Spaanse vanne, Ripoll en Torrado, waarvan eersgenoemde Katalaans is en afkomstig is van vier broers wat in die 19de eeu van Katalonië na die kus van Colombia geïmmigreer het. Sy beweer ook dat sy verre Italiaanse wortels het deur 'n voorouer met die van "Pisciotti".

Shakira (Arabies: شاكرة) beteken "dankbaar" in Arabies, die vroulike vorm van die naam Shakir (Arabies: شاكر).

Diskografie

Shakira: Biografie, Diskografie, Toere 
Shakira by die NRJ Music Awards in 2012

Ateljee-albums

  • 1991 - Magia
  • 1993 - Peligro
  • 1995 - Pies Descalzos
  • 1998 - Dónde Están los Ladrones?
  • 2001 - Laundry Service
  • 2005 - Fijación Oral Vol. 1
  • 2005 - Oral Fixation Vol. 2
  • 2009 - She Wolf
  • 2010 - Sale el Sol
  • 2014 - Shakira
  • 2017 - El Dorado
  • 2024 - Las Mujeres Ya No Lloran

Lewendige albums

  • 2000 - MTV Unplugged
  • 2004 - Live & off the Record
  • 2007 - Oral Fixation Tour
  • 2011 - Live from Paris
  • 2019 - Shakira in Concert: El Dorado World Tour

Kompilasies

  • 1997 - The Remixes
  • 2002 - Colección de Oro
  • 2002 - Laundry Service: Washed & Dried
  • 2002 - Grandes éxitos
  • 2006 - Oral Fixation Volumes 1 & 2

Enkelsnitte

  • 2003 - Pepsi Single
  • 2007 - Love in the Time of Cholera

Toere

  • 1996-1997 - Tour Pies Descalzos
  • 2000 - Tour Anfibio
  • 2002-2003 - Tour of the Mongoose
  • 2006-2007 - Oral Fixation Tour
  • 2010-2011 - The Sun Comes Out World Tour
  • 2018 - El Dorado World Tour

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Shakira BiografieShakira DiskografieShakira ToereShakira VerwysingsShakira Eksterne skakelsShakira19772 FebruarieBarranquillaColombia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HerfsSeptimius AwardsHeupvervangingUitwerking van klimaatsveranderingRooikatLys van elemente volgens simboolVerstedelikingKappie (skryfteken)NasionalismePad na jou hartMagneetFrankrykLugbesoedelingPeriodieke tabelMenslike seksuele gedragVormAfrikaVreesHaasHomofoonLenteMotPaddaReg tot ‘n gesonde omgewingBlaarLGasKewerGianna MichaelsKlimaatPornhubTweede WêreldoorlogCovid-19-pandemieLys van Nederlandse skildersBeroerteElektrolietBestuiwingMaagSias ReineckeWes-KaapVryheidsdagVigsPapierNic de JagerPlae van EgipteSwartrenosterPersVraag en aanbodJan van TonderKunsmatige intelligensieDialoog in fiksieDikdermBedreigde spesieMusieksimboleEkonomieBloutongsiekteGroot TrekLongontstekingLys van hoofstedeWhatsAppLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVersamelnaamLeierGevolge van aardverwarming op oseaneRivierRassismeHoenderWaterpokkiesLuiperdBreinvliesontstekingBloeddrukVerlede tydGawes van die Heilige GeesViëtnamKultuurTopsy SmithLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSuid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie🡆 More