Shah Alam: Hoofstad van Selangor, Maleisië

Shah Alam is die hoofstad van Selangor, Maleisië en val binne die Petaling-distrik en 'n klein gedeelte van die naburige Klang-distrik.

Dit is ongeveer 25 kilometer (16 myl) wes van die land se hoofstad, Kuala Lumpur geleë.

Shah Alam
شاه عالم
Hoofstad
Shah Alam: Hoofstad van Selangor, Maleisië
Amptelike seël van Shah Alam شاه عالم
Seël
Byname: 
Bandar Anggerik
(Orchid City)
Leuse(s): 
'Indah Bestari'
(Beautiful, Brilliant)
Koördinate: 3°5′00″N 101°32′00″O / 3.08333°N 101.53333°O / 3.08333; 101.53333 101°32′00″O / 3.08333°N 101.53333°O / 3.08333; 101.53333
LandMaleisië
StaatSelangor
Gestig1963
Regering
 • BurgemeesterDato' Mohd. Jaafar Bin Mohd. Atan
Oppervlak
 • Totaal290,3 km2 (112,1 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal646 890 (Sensus 2 011)
TydsoneUTC+8 (MST)
Webwerfhttp://www.mbsa.gov.my

Shah Alam vervang Kuala Lumpur as die hoofstad van die staat van Selangor in 1978 as gevolg van die inlywing van Kuala Lumpur in 'n Federale Gebied in 1974. Shah Alam was die eerste beplande stad in Maleisië ná onafhanklikheid van Brittanje in 1957.

Die Toyota Corolla (E140) word hier vervaardig.

Tags:

HoofstadKuala LumpurMaleisië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongontstekingErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2SkrikkeljaarSkaapMoslemVlag van BangladesjSelfstandige naamwoordPlae van EgipteAnette EngelbrechtMiljardOntbinding van die SowjetunieAfrikaanse WikipediaKleinkolmuskeljaatkatWeeluisSkoonma-se-tongOogproblemeRolprent1991Karlien van Jaarsveld2024 Japannese Grand PrixVleesbaaiIndonesiëSlukdermSinoniemPofadder (slang)JapanGeorgiese nasionale rugbyspanSuid-Afrikaanse WeermagAarde se atmosfeerNaeltjiesSamestellende afleidingKinkhoesPerdLika BerningLys van Suid-Afrikaanse musikanteGeslagXhosaErfenisdag (Suid-Afrika)Koreaanse nasionale rugbyspanDepressie (gemoedstoestand)Liturgiese jaarMenslike penisgroottePiet ByleveldVaginaRuslandAkroniemHoofstadNamakwalandJaco du PlessisEkonomieAkira ToriyamaNagapieEekhoringBruin huisslangGrasfamilieEierleierChristo WieseLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameFrankrykZuid-Afrikaansche RepubliekMarsNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweWes-AfrikaATikTokTurkyePaarl GimnasiumAnrich Herbst🡆 More