Sferiese Koördinatestelsel

Die sferiese koördinatestelsel is 'n uitbreiding van die poolkoördinate na drie dimensies.

In dié koördinatestelsel word 'n punt afgestip deur die koördinate (ρ, φ, θ) waar ρ afstand van die pool is, φ die hoek van die z-as (in Engels bekend as colatitude of zenith en gemeet van 0 tot 180°) en θ die hoek met die x-as (soos in die poolkoördinatestelsel). Die sferiese koördinatestelsel soortgelyk aan die breedtegraad- en lengtegraadstelsel wat op die aarde gebruik word, met die breedtegraad die komplement van φ, wat bepaal word deur δ = 90° − φ, en die lengtegraad wat bereken word as l = θ − 180°.

Sferiese Koördinatestelsel
'n Punt afgestip deur middel van sferiese koördinate

Die drie sferiese koördinate word omgeskakel na Cartesiese koördinate deur

Verwysings

Tags:

BreedtegraadLengtegraadPoolkoördinate

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meningsverskil oor aardverwarmingLyfstraf in skoleEkonomie van Suid-AfrikaRugbywêreldbeker 2023BesoedelingSeksueel oordraagbare infeksieWerkwoordErica BoyerSeptimius AwardsGasVulkanismeElon MuskAgtervoegselVaste stofLys van hoofstedeRoesRenteHoenderSpreeuViëtnamSonVakbondKunsmatige intelligensieGoeie VrydagFranse RewolusieC.J. LangenhovenDesimale breukeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVoëlWaterkringloopWerkloosheid633MonopolyMenseregteMikro-ekonomieYouTubeSias ReineckeMilitêre diensplig in Suid-AfrikaSeilvaartSuurstofVersamelnaamGeletterdheidGawes van die Heilige GeesKwaZulu-NatalDepressie (gemoedstoestand)BrandbergMetaalKhoikhoiKongo-krisisOrtopedieTemperatuurVerstedelikingApokriewe boekeAardedagHemelvaartHandelsmerkOnderhandelinge om apartheid te beëindigSwedeLatynJohannesburgBakterieKompasSeksSinkEngelsJewgeni PrigozjinAppendiks7de LaanSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJo BlackLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameProteïenNazi-DuitslandKewerAvbobNatuurlike hulpbron🡆 More