Sewe Wonders Van Die Wêreld: Die mees besondere natuurlike en mensgemaakte wonders te katalogiseer

Verskeie lyste van die Sewe wonders van die wêreld is van die klassieke tot moderne tye opgestel om die mees besondere natuurlike en mensgemaakte wonders te katalogiseer.

Klassieke wonders

Die antieke Grieke het Sewe Wonders van die Wêreld uitgewys, omdat die getal sewe vir hulle 'n magiese betekenis gehad het. Van dié sewe is net vyf deur die Grieke self gebou, maar almal lê binne die grense van Alexander die Grote se ryk.

Die sewe klassieke wonders is die:

Middeleeuse wonders

Die sewe middeleeuse wonders is:

Nuwe wonders

Die sewe nuwe wonders is:

Moderne wonders

Die American Society of Civil Engineers het die volgende wonders aangewys:

Nuwe sewe natuurwonders

New7Wonders of Nature (2007-2011) was ’n moderne poging om ’n lys van sewe natuurwonders op te stel. Dit is in ’n wêreldwye stemming aangewys en een van die wenners was Tafelberg in Kaapstad, Suid-Afrika.

Verwysings

Tags:

Sewe Wonders Van Die Wêreld Klassieke wondersSewe Wonders Van Die Wêreld Middeleeuse wondersSewe Wonders Van Die Wêreld Nuwe wondersSewe Wonders Van Die Wêreld Moderne wondersSewe Wonders Van Die Wêreld VerwysingsSewe Wonders Van Die Wêreld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieRonelda KamferPerdFaf de KlerkReënVerdampingOu Apostoliese KerkMadison IvyLugbesoedelingSelfmoordNetbalVryheidsmanifesBrandmondsindroomWikiquotePubliekNeonOranjerivierJan-Willem BreureAfkappingstekenEerste WêreldoorlogLarry PageHamburgerKorrupsieEkonomiese sektorLeesDesmond TutuKolonialismeVryheid van spraakLys van Kaapstad se voorstedeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGalileo GalileiDepressie (gemoedstoestand)HartGenitale vratMandalaVlekvrye staalWoestynGroot GatDansDuitsGetalMisdaadKarakteriseringKolorektale kankerHibernasiePolisieTaalNag van die lang messeBosluisNarsistiese persoonlikheidsteuringViëtnamoorlogVisVliegtuigWieg van die MensdomHandbalStilleweKlein vyf diereElektroniese of digitale mediaBruin menseBreinOlifantDikdermLys van Afrikaanse skrywersNeurenberg-verhoreSkoenlapperPersRooikatLys van chemiese elemente volgens atoomgetalInternetVoorvoegselSitrusLemoenMIV/vigs in Suid-AfrikaKlein-KarooWolkBateJeuksiekte🡆 More